Die Kokerboom Selfsorg Eenheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
- Vanaf R2 370 per nag, vir 6 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kokerboom Selfsorg Eenheid bied selfsorgverblyf in Loeriesfontien, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap. Die dorp vorm deel van die Namakwaland-area en spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies, terwyl dit ook die tuiste van een van die twee windpompmuseums in die wêreld is.
Die volledig gemeubileerde huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Enkelbed is in die sitkamer beskikbaar. Daar is 2 aparte badkamers, waarvan een met 'n stort en die ander met 'n bad toegerus is.
Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en etenstafel. Bykomende geriewe sluit 'n kaggel in die sitkamer en 'n binnebraai-area in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit Fred Turner Windmill Museum, Rheboksfontein en The Quiver Tree Forest in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Davion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Loeriesfontein Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 9, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang