Die Kothuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Thys B - Jul 2024
Algehele gradering
Puik
Lynn V - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlike nagrus in 'n pragtige omgewing.
Andrew F - Jun 2024
Algehele gradering
Great place to stay for a family visit to Kruger.
Christien T - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf baie naby aan die Krugerwildtuin.
Johan C - Apr 2024
Algehele gradering
Die Kothuis is heerlik stil, veilig, privaat en gerieflik.
Lees meerDie Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike resensie, Johan! Ons sien verseker uit om julle volgende jaar vir langer by ons te hê.
Liko V - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly. Eienaars gaan uit hul pad om jou te help.
Mandy C - Jun 2024
Algehele gradering
Convenient, safe, clean and relaxing. Had everything we needed and the host was.
Eric W - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam sal dit 100% aanbeveel.
Janine S - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Die Kothuis se terugvoer
Dit was lekker om julle by ons te hê, Janine. Hoop julle maak weer eendag so.
Lene G - Mei 2024
Algehele gradering
Ons kon lekker ontspan en saam kuier.
Neels P - Feb 2024
Algehele gradering
Was kort maar lekker.
Carien J - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik! Privaat, netjies en 'n heerlike kuier in die bosveld.
Die Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie, Carien. Ons hoop julle kom kuier sommer binnekort weer.
Andy F - Jul 2023
Algehele gradering
Value for money.
Die Kothuis se terugvoer
Dear Andrea
Thank you so much for taking the time to write this kind review. We are so glad that you enjoyed your time here, and look forward to hosting you again soon
Marelize O - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer teruggaan!
Lees meerKallie V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Die Kothuis se terugvoer
Beste Kallie. Baie dankie vir die vriendelike resensie. Dit was baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle sommer binnekort weer te kan ontvang.
Johanna R - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Die Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie Joey. Ons sien uit om julle binnekort weer te huisves
Johan N - Apr 2023
Algehele gradering
Gasvry, hulpvaardig, vriendelik en netjiese kothuis.
Louis M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik vir ons gewees, en rustige omgewing.
Die Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie, Louis. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Elsie S - Jul 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf vir wildtuinbesoeke.
Die Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Frik V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek teen die Krugerwildtuin en ons het heerlik gebly.
Die Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike resensie Frik. Ons hoop om julle binnekort weer te huisves.
Shaun T - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent stay and really nicely situated to the Kruger.
Die Kothuis se terugvoer
Thank you so much for the kind review Shaun. Hope you visit us again soon.
Natalie D - Okt 2023
Algehele gradering
Everything we needed!
Die Kothuis se terugvoer
Hi Natalie, thank you so much for your kind words. We enjoyed having you very much and would love to host you again.
Audre P - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte oornagplek as jy die Wildtuin besoek.
Leonie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Natasha J - Sep 2021
Algehele gradering
Stil en rustig
Die Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Natasha! Dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon huisves en ek hoop om julle sommer binnekort weer te sien.
Anita B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Die Kothuis se terugvoer
Hi Nita, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons waardeer dit baie, en ons hoop om julle sommer baie binnekort weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selati-singel 105, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang