Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tracy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great stop over. The hostess was very friendly and accommodating. The room was clean, neat, and very cosy. Beautiful garden and lovely area. It was a very pleasant overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Puik Was puik, wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Heerlike nagrus in 'n pragtige omgewing. Ons het slegs oorgeslaap. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het selfs 'n kampbed verskaf vir bykomende slaapplek. Alles was silwerskoon, ruim en baie netjies. Ons sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great place to stay for a family visit to Kruger. A great place to stay. Very good value for money. Clean and tidy. Lovely gardens. Perfect for a small family Kruger visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gerieflike verblyf baie naby aan die Krugerwildtuin. Die kothuis is die ideale plek om by oor te bly op pad na die Krugerwildtuin of Mosambiek toe. Dit is egter net so goed geskik as 'n basis om vanaf in en uit te ry wildtuin toe vir 'n paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die Kothuis is heerlik stil, veilig, privaat en gerieflik. Die kothuis is gemaklik, netjies skoon en gerieflik naby die hek van die Krugerwiltuin. Sal dit aanbeveel om daar te bly en in te gaan as dagbesoekers indien u die onderste deel van die Wildtuin wil verken. Berg-en-dal is binne 10 km van die hek en mens kan gemaklik tot by Skukuza en Lower Sabie ry en weer voor 6 uur uit die Wildtuin wees. Prys is beter as in die kampe en die kwaliteit van die verblyf is beter. Ons het net oornag, want ons wou vroegoggend huis toe vertrek voor die wildtuin se hekke oopmaak. Sal volgende jaar beslis 'n paar dae oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Die Kothuis
Baie dankie vir jou vriendelike resensie, Johan! Ons sien verseker uit om julle volgende jaar vir langer by ons te hê.

Liko V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly. Eienaars gaan uit hul pad om jou te help. Ja, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisha L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Veilig, stil omgewing, lieflike tuin. Ons sal weer wil terugkom. Die kothuis is pragtig, gerieflik en netjies. Ons het baie lekker gebly. Ek wil net 'n aanbeveling maak asb. Die winterduvets is oorbodig in die somer. Kwilts of ligte dekens sal baie waardeer word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Netjies, rustig en veilig. Ons verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Convenient, safe, clean and relaxing. Had everything we needed and the host was. We were staying overnight on our way to Mozambique. It was perfect as it was close to the border, and I enjoyed the surroundings. The owner was very friendly, and I would recommend the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 105, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f65223d9ae1dd76bdce20121068bf6700896bb4d51d1f91ba01ec15c3f4260219f029a11af5a0fb83d6b2e5ec3bf528fff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 105 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470246307135 31.55044574313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang