Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend toegerus, vriendelike gashere, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en gerieflik! Ons het heerlik in die gerieflike kothuis gebly. Ons kan werklik geen punt noem wat nie na wense was nie - alles was puik en in orde. Het sommer die plek weer klaar bespreek vir ons volgende besoek aan Somerset-Wes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik. Alhoewel ons net 1 nag oorgeslaap het, was alles op standaard en was daar geen tekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Gerieflik, skoon, netjies. Vriendelike diens. Verblyf was skoon en netjies. Werkende lugreëling en volle DSTV beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vriendelike ontvangs en 'n baie volledig toegeruste kothuis. Baie gerieflik en warm onder koue, nat omstandighede gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Jy sal vêr moet soek om die kothuis se gelyke te kry! Ons het 'n afspraak by Mediclinic gehad en sou aanvanklik net een aand oorslaap, maar het die kothuis so geniet dat ons nog 'n dag oorgebly het. Die plek is baie netjies, ruim en goed toegerus, en baie gerieflik geleë vir hospitaalbesoeke. Ek het aanvanklik gedink die vorige gaste oordryf met hulle beoordelings, maar ek moet saamstem. As dit moontlik was, sou ek die kothuis 'n 5+ gradering vir elke kategorie wou gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary A
1 nag
5.0
Mei 2024

I stayed over for an early morning appointment at the Med-Clinic hardly. Kind and accommodating hosts. Well equipped, safe and comfortable. Perfect for going to the Medi-Clinic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfect. It had everything we needed and was so relaxed and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Bo my verwagting verras! Pragtige plekkie, veilig alles wat jy nodig het en meer. Baie welkom gevoel! Vriendelik en warm verwelkom. Ek kan vir seker aanbeveel en sal weer in die toekoms daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Puik verblyf. Baie naby aan Medi Clinic-hospitaal. Lieflik ruim. Het die lugversorger waardeer gedurende die uiters warme somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 115 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang