Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 115 resensies vir Die Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ina D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Uitstekend toegerus, vriendelike gashere, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly.

Prof Kobus L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Kobus L

Netjies en gerieflik!

Ons het heerlik in die gerieflike kothuis gebly. Ons kan werklik geen punt noem wat nie na wense was nie - alles was puik en in orde. Het sommer die plek weer klaar bespreek vir ons volgende besoek aan Somerset-Wes.

Ria J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria J

Baie gerieflik.

Alhoewel ons net 1 nag oorgeslaap het, was alles op standaard en was daar geen tekort nie.

Danelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle B

Gerieflik, skoon, netjies. Vriendelike diens.

Verblyf was skoon en netjies. Werkende lugreëling en volle DSTV beskikbaar.

Nico K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Vriendelike ontvangs en 'n baie volledig toegeruste kothuis.

Baie gerieflik en warm onder koue, nat omstandighede gebly.

Willie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H

Jy sal vêr moet soek om die kothuis se gelyke te kry!

Ons het 'n afspraak by Mediclinic gehad en sou aanvanklik net een aand oorslaap, maar het die kothuis so geniet dat ons nog 'n dag oorgebly het. Die plek is baie netjies, ruim en goed toegerus, en baie gerieflik geleë vir hospitaalbesoeke. Ek het aanvanklik gedink die vorige gaste oordryf met hulle beoordelings, maar ek moet saamstem. As dit moontlik was, sou ek die kothuis 'n 5+ gradering vir elke kategorie wou gee.

Rosemary A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary A

I stayed over for an early morning appointment at the Med-Clinic hardly.

Kind and accommodating hosts. Well equipped, safe and comfortable. Perfect for going to the Medi-Clinic.

Caren R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren R

Perfect.

It had everything we needed and was so relaxed and welcoming.

Esta S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S

Bo my verwagting verras!

Pragtige plekkie, veilig alles wat jy nodig het en meer. Baie welkom gevoel! Vriendelik en warm verwelkom. Ek kan vir seker aanbeveel en sal weer in die toekoms daar tuisgaan.

Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Puik verblyf.

Baie naby aan Medi Clinic-hospitaal. Lieflik ruim. Het die lugversorger waardeer gedurende die uiters warme somer.

Leandra C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra C

Baie lekker gebly. Sal weer daar boek.

Ek het vir 2 dae Vrydag en Saterdag bespreek. Baie goeie diens gekry van hulle. Ek sal weer en weer daar gaan bly.

Tyronice F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyronice F

Quiet homely place.

Stay was very nice for us, just the kids were a bit bored.

Malissa L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malissa L

Perfect.

Didn't stay long but that was because of a family emergency. But for the short while we were there, we really enjoyed it. It was clean and had a very relaxing vibe, which we needed. I would recommend the accommodation to anyone who just needs time away from their busy lives. We would definitely go again and again and again.

Liza V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Dit was baie lekker naby aan Vergelegen medikliniek.

Ek het heerlik gebly.

Emile D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile D

Peaceful and relaxing.

The stay was very peaceful and felt like a home away from home. The unit has everything you need, and it is very homely. It is close to many shops and 10 minutes away from the beach.

Isabella B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella B

Die kothuis is 'n heerlike plek om te oornag en die omgewing te verken.

Die kothuis het goeie linne, handdoeke, en matras. Dit is goed toegerus en voorsien van koffie, suiker, en melk. Ek het baie lekker gebly, geen klagtes nie.

Bernelee B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee B

Lekker gebly vir die naweek.

Uitstekend en prakties toegerus.

Reinard G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard G

All good.

Comfortable stay. Easy check-in. Safe.

Attie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie L

Waarde vir geld, verwagtinge oortref.

Baie netjies, skoon en goed geleë. Diens uitstekend! Sal definitief weer gebruik maak van die Kothuis.

Aron G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aron G

Felt safe and comfortable.

It was an enjoyable place.

Daleen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S

Netjies, pragtig, gerieflik en gemaklik!

Die kothuis is 'n pragtige plek! Ons het ons tydjie daar vreeslik baie geniet. Die gasvryheid van die gasheer was besonders!

Vicky S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

'n Huis weg van die Huis.

N Lieflike en ontspanne kothuis waar jy tuis voel. Maklik om te kom en gaan met jou eie ingang na perseel. Abrie is so 'n lieflike mens asof ek haar goed ken. Laat mens gemaklik voel en altyd daar as jy ietsie nodig het. Gerieflike plekkie naby als en veilige area ook. Baie dankie Abrie en Herman.

Retha V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Heerlike oase en dit het alles wat 'n mens nodig het.

Ons het heerlik gebly! Die plekkie lyk klein, maar dit is goed ingerig sodat 'n mens nie beknopt voel nie. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is goed geleë en ek kan sien dat ek my hele vakansie in die kothuis kan geniet!

Sabdra B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabdra B

Adverrteer WiFi is beskikbaar, maar is al met 2 besprekings glad nie beskikbaar nie.

Eienaar se kommentaar is dat iewers in woonstel is opvangs. Op verskeie plekke gestaan, maar geen opvangs terwyl WiFi in hoofhuis wel aan en beskikbaar is.

Mienette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mienette V

Uitstekende opsie vir troeteldier eienaars.

Ons reis met 'n Rottweiler en verblyf bly 'n probleem. Die Kothuis het ons verwagtinge oortref, aparte ingang, omhein, netjies en goed toegerus. Beveel dit 100% aan.

Yolandy G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandy G

Die Kothuis is 'n ware rus-vir-die-siel tuiste.

Die Kothuis was vir my 'n rus-vir-die-siel tuiste tydens my man se hospitalisasie. As iemand wat Somerset-Wes nie op daardie stadium geken het nie, was Die Kothuis gerieflik naby die hospitaal en inkopiesentrum geleë. Wat geriewe betref, het niks ontbreek nie. Het dit waardeer om steeds krag te kon hê gedurende beurtkragtye, asook WiFi-opvangs, plus 'n elektriese kombers as bederf teen die koue wintersaande.

Samantha H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H

Great stay, comfortable and cosy.

Great little spot for the month we stayed. Load shedding doesn't really affect in the evenings at certain times as the generator is turned on. Hosts were prompt with requests and always willing to oblige. Hermien was a great host. Thanks.

Martjie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martjie D

Heerlik gebly.

Alles was pragtig en skoon en ons is hartlik ontvang. Kan dalk aanbeveel dat daar wasgoedseep verskaf word aangesien daar 'n wasmasjien is. Verder alles puik.

Luciano R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luciano R

It was fantastic.

The moment I stepped in, it felt like home.

Petrus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M

Dit was ons tweede besoek - en sal weer daar tuisgaan.

Heerlike stil omgewing en 'n verblyf wat baie ruim, goed toegerus en netjies is. Afhangende van die doel van jou besoek, is die ligging vir iemand wat in enige rigting die Kaapse omgewing wil verken uitstekend geleë.

Olrike P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olrike P

Sentraal geleë, uitstekende diens en veilig.

Troeteldiere is veilig, afgeskort en agter hekke. Daar word voorsiening gemaak vir krag tydens "load shedding".

Romien L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Romien L

Lekker knus plekkie.

Ek het lekker geslaap. Ek sal vir 'n paar dae daar kan vertoef - dit is gerieflik.

Mark R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Modern, well-equipped and clean.

Our week-long stay at Die Kothuis was very pleasant. Our host was very accommodating. The unit has nearly everything needed for a home-from-home comfort.

Marinda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda W

Lekker gekuier.

Wonderlike gasvrou en baie gerieflike woonstel. Het alles wat jy nodig het om lekker te bly. Sal beslis weer daar bly.

Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Als wat jy nodig het.

Dit was so 'n lekker plekkie. Netjies en skoon, en daar was als. Hermien en Abrie 2 lieflike mense. Sal weer daar wil bly.

Elize K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Ons is baie tevrede, waarde vir geld.

Baie netjies en ruim, eienaar was vriendelik en behulpsaam, ons sal weer daar gaan oornag indien nodig.

Ashley S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ashley S

Privaat en netjies.

Verblyf was goed. Behalwe vir die WiFi wat baie swak is daar, asook die stort wat geblokkeer is.

Alwyn D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Baie netjiese blyplek.

Baie naby aan Vergelegen Hospitaal. Het alles wat jy nodig het in woonstel. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir enigiemand want dit is baie skoon en veilig.

Deandra G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandra G

Ons kuier by die kothuis was uitstekend 110%.

Die kothuis was netjies, genoeg ruimte, ons kon agter oor sit en net relax, alles was daar wat ons nodig gehad het, ek sal enige persoon aanraai om daar te boek. Dankie Hermien en Abrie, julle kothuis het ons laat tuis voel.

Audrey F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey F

Fantasties, sal dit beslis aanbeveel.

My eggenoot was vir 'n operasie by Vergelegen-hospitaal, so die kort afstand na die hospitaal was baie gerieflik. Hermien en Abrie (eienaars) was baie vriendelik en tegemoetkomend. Die Kothuis was presies soos geadverteer. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Leancha L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leancha L

5ster waarde.

Ons het ongelukkig net 1 aand geslaap maar die kothuis voldoen aan alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

Magdel G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel G

Privaat en netjies.

Werklik 'n baie gesellige plekkie om te bly vir 'n paar dae met alles wat 'n mens nodig het.

Amanda M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Fantasties, rustig en goeie waarde vir geld. Volledig toegerus en veilig.

Ons het baie lekker by die kothuis gebly. Baie vriendelike gasvrou en gasheer, baie behulpsaam. Ons het die tydjie baie geniet en sal defnitief weer daar gaan bly. Baie skoon en was glad nie deur die loadshedding geaffekteer nie.

Nelie K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie K

Baie lekker.

Sal Die Kothuis definitief aanbeveel vir vriende en families.

Liane G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane G

Baie gerieflik.

Eggenoot was in Vergelegen MediClinic vir operasie. Die Kothuis is so naby geleë en veilig. Daar is alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon en vriendelike eienaars.

Ashley F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley F

Pleasant.

We only stayed for one night, but it was private and secure. The owner was friendly and welcoming. So welcoming when we arrived on a very cold night that they even had an electric blanket on in our bed. I was such a suprise to get into a warm, welcoming bed. So special. The place is beautiful, clean and I will recomend Die Kothuis to anyone.

Martie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie D

Baie aangenaam.

Baie goeie ligging naby hospitale, sentrums. Die eienaars is baie vriendelik, veilige parkeerplek. Die eenheid was baie netjies en alles was gerieflik.

Michele N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele N

Welkome ontvangs.

Naby Vergelegen hospitaal waar ek wou wees. Baie skoon. DStv! 'n Lieflike wasmasjien. Lieflike beddegoed en ekstra komberse. Dierevriendelik. Ek beveel Die Kothuis 100% aan. Regtig 'n lieflike, praktiese blyplek en het alles wat 'n mens benodig.

Jon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon F

Peaceful and serene stay.

Loved the guesthouse. Stocked with every comfort you'll need. Very helpful and friendly owners as well. Will recommend this place any day.

Helena T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T

Netjiese, goed toegeruste verblyf met vriendelike gasheer.

Netheid is baie belangrik vir ons en die kothuis verdien volpunte in hierdie verband. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, en die warm kombers 'n lekker bonus.

Jakkie N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie N

Baie lekker vakansie gehou!

Baie lekker gekuier. Ons sal beslis weer gaan.

Manie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S

Baie aangenaam gewees.

Verblyf was aangenaam en uitstekend gewees.

Chrismaré K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismaré K

Waarde vir geld!

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Die netjiese woonstel was presies wat ons nodig gehad het vir ons gesin. Sal die kothuis vir enige iemand aanbeveel.

Micharle A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micharle A

My stay was absolutely amazing!

We were welcomed in a wonderful, friendly and polite manner. I would definitely go again, the stay was lovely just tok short. 10 out of 10 for the great service and stay, I will definitely recommend to others.

Heidi D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Very good.

Enjoyed our stay. Will recommend to others to stay there.

Hanri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri V

Heerlik, sal beslis weer gaan.

Die vol DStv pakket was 'n bonus vir my kinders.

Niel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel B

Was daar vir skietkompetisie, ek en 'n vriend. Alles wat ons benodig en baie sentraal.

Vir die prys kan mens nie beter kry nie. Al die toerusting in uitstekende toestand en baie skoon. Naby supermark en skietbaan waar ons deelgeneem het. Ons was baie beïndruk en sou ons volgende jaar weer daar gaan skiet, sal ek met ope hart weer daar gaan bly.

Diedre G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedre G

Most comfortable place with amazing value for money in Helderberg! Very centrally located. Hosts are very kind and friendly.

One of my best stays in Helderberg. Definitely will stay here again. The location was perfect. The fact that the unit is freestanding and gives the feeling of individuality also was a plus. The pictures don't do as much justice to being there - it's cosy and very comfortable with little kids especially. The extra details like the little table in the bathroom for toiletries, extra detergents was also a nice touch.

Joulenda C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joulenda C

Safe and pleasureful.

Thank you Hermien for the warm welcome. You thought of the smallest things that made the stay so delightful. We will surely recommend Die Kothuis to our family and friends and you will see us definitely again.

Chantall A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall A

Het die rus geniet en sal graag weer wil gaan.

My kinders en eggenoot het die atmosfeer en rustigheid baie geniet.

Adriaan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Baie lekker gebly, die kothuis is lekker sentraal geleë.

Ons het ons tyd daar baie geniet en is regtig 'n plek wat mens weer kan besoek!

Tyron B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyron B

Baie lekker, sal definitief weer gaan.

Die fotos van die Kothuis op webtuiste is akkuraat met private ingaan. Die area is ook lekker stil.

Jan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M

Baie netjies, gerieflik, veilig, sal weer daar tuisgaan.

Hermien is baie vriendelik en behulpsaam. Sy het my vrou na die apteek geneem om voorskrifmedisyne te gaan kry. Sy het die middag na my operasie kom kyk en verneem hoe dit gaan en hulp aangebied indien ons enige iets benodig het. Ons sal beslis weer by Die Kothuis kom bly.

Lyle B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle B

Peaceful and safe.

Well informed information and very clean living conditions.

Martin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Amazing stay.

If you are needing accommodation in the area then you cannot go wrong with Die Kothuis. It is comfortable and the layout and facilities are excellent. We would happily have stayed longer.

Jannie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

The stay was pleasant and relaxing, beyond expectation.

It is neat and definitely value for money. I will surely recommend Die Kothuis to family and friends.

Elaine K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine K

Ons verblyf was aangenaam en die geriewe was baie netjies en skoon. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Baie netjies en gerieflik.

Saralee L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saralee L

Great, comfortable, relaxing week.

Only wish it had working wifi (for my teenagers!) and the sleeper couch bedding was not clean. Other than that, perfect. Couldn't ask for anything more. Never saw owners though, not on arrival or when leaving. I rang the bell to hand back the key but was told over the intercom to "post" them in the postbox. Not a warm welcome at all.

Carlo S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carlo S

Die plek was baie mooi en het sommer tuis gevoel.

Die kothuis is baie mooi ingerig, het geen problem gehad om dit te kry. Die bestuur van die kothuis was baie behulpsaam. Sal graag weer daarheen gaan.

Sonja Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja Z

Lekker gebly.

Was lekker om daar te bly, sal eerder sê dit is geskik vir net tot 2 mense.

Althea L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Althea L

Verblyf het in al ons verwagtinge voldoen.

Die ontvangs by die Kothuis was baie vriendelik. Eienaar het ook hulp ontbied vir ons kampwa se foutiewe remme. Kothuis is baie netjies, modern en het soveel meer gebied as wat ons verwag het. Ons gesin sal verseker weer by hul gaan oorbly.

Michelle R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Baie gerieflik, veilig en privaat.

Vriendelike eienaars.

Erina B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina B

'n Lieflike en uiters bekostigbare opsie vir selfsorg.

Rustig, veilig en privaat. Goed toegerus. Beslis aan te beveel! Vriendelike gasvrou, alles in perfekte orde

Christa S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Baie netjies en regtig waarde vir jou geld.

Die kothuis is goed geleë, baie netjies en regtig waarde vir jou geld.

Debbie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G

Awesome.

We would just like to thank you for a wonderful stay. The cottage had everything you could possibly need, and was extremely clean and neat. It is very quiet and private, and has such a cosy and lovely homely atmosphere. We absolutely loved every minute we spent there, and will definitely be back, and will recommend it to everyone! Thank you again.

Rugaya M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rugaya M

Perfect for our family of 4

Place was clean and neat.

Louise S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

'n Oase

Dit was werklik meer as waarvoor ons kon vra. Naby aan die daghospitaal, skoon, rustig en privaat. Ons as plattelanders is gewoond aan 'n rustige stilte en ek kan met alle eerlikheid sê Die Kothuis het dit vir ons gebied. Ons sal definitief weer gaan en dit vir almal aanbeveel. Hulle kat was net nie baie gasvry nie.

Roelof B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof B

Vriendelike diens.

Uitstekende plekke, kan nie wag om weer te gaan nie.

Casper C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper C

Waarde vir geld. Baie netjies en ruim.

Hoogs aanbeveelbaar.

Dennis M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis M

Eenheid is baie skoon en netjies goed ingerig en keurig gemeubileer.

Eienaars het ontvangs professioneel hanteer. Eenheid is baie netjies en skoon. Eenheid is baie goed toegerus en stylvol gemeubileer. Kan dit definitief aanbeveel vir almal.

Niel D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Sien sterre.

Baie lekker gebly. Die woonstel is ruim, skoon en netjies. Die diens was goed.

Lelane M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelane M

Rustige heerlike blyplekkie. Alles was perfek.

Ongelooflike vriendelike mense. Die kothuis het alles in wat mens benodig, volledige selfsorgeenheid. Baie netjies, 10/10.

Willem D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Waarde vir geld.

Goed geleë. Als wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer hier tuisgaan.

Marise B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise B

Baie netjies, skoon en gemaklik.

Ons het heerlik gewoon in die kothuis, die kinders was ook baie gemaklik, (2 en 4 jaar oud). Die kombuis is goed toegerus en voel soos huis.

Jacques L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Baie netjiese plek, baie vriendelike mense.

Sien sterre.

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning. Dit was regtig aangenaam om jou as gas te huisves.
Groetnis, Abrie en Hermien .

Die Kothuis
Ashleigh Y - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh Y

Excellent accommodation.

Our stay here was an absolute pleasure. The hosts were great and very friendly, nothing was too much trouble. The accommodation was clean and modern making our stay here very comfortable, having secure parking and our own entrance was ideal. Would definitely stay here again and highly recommend.

Wilhelm L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L

Uitstekend.

Heerlik gebly. Vriendelike behandeling. Baie netjies. Geen klagtes.

Selvin V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin V

Baie rustig en privaat.

Baie goeie en vriendelike ontvangs en lekker rustige omgewing.

Ingrid H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid H

Veilig en goed geleë.

Uitstekende, skoon, bekostigbare verblyf vir ‘n gesin. Goeie ligging.

Ellen P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen P

Heerlik!

Sien sterre.

Die Kothuis se terugvoer

Goeie dag Ellen,

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was baie aangenaam om julle weereens hier te hê.

Die Kothuis
Lené R - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lené R

Perfek.

Die Kothuis is die perfekte plek. Skoon, netjies en uitstekende lokasie. Perfek indien jy naby Vergelegen Medikliniek moet wees. Baie dankie Hermien! Sal vir seker julle weer sien!

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig aangenaam om julle hier te hê.

Groetnis
Abrie en Hermien.

Die Kothuis
Christell M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell M

Tien uit tien!

Dit is beslis die beste! Ruim, lig, privaat en silwerskoon.

Daniel R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Huislike atmosfeer.

Regtig 'n gerusstelling om na 'n besige dag huis toe te kon kom.

Japie B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B

Baie tevrede kan vir enige persoon/familie aanbeveel.

Baie skoon en netjies en alles wat nodig is. Baie vriendike en behulpsame diens. Omgewing baie stil en rustig.

Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Lekker blyplekkie.

Ons het baie lekker gebly, dit was netjies, skoon en veilig.

Boet S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet S

Goeie waarde vir geld.

Sal enige tyd weer daar oornag!

Len P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len P

Bekostigbaar en goed geleë.

Baie lekker gebly. Kothuis goed ingerig, maar net nie elke dag gediens nie.

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Jammer dat julle nie gelukkig was oor die diens by die eenheid nie, maar die eenheid word as 'n selfsorg eenheid bemark. Groetnis Abrie en Hermien.

Die Kothuis
Rozaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozaan D

Rustig.

Het baie lekker gebly, die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Sylvan S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvan S

Absoluut 'n huis weg van die huis af.

Dit was 'n pragtige, mooi plekkie. Genoeg spasie en mooi gemeubileer en baie naby aan supermarkte.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Sylvan, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Celeste H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H

Netjies en goed uitgesit.

Abri en Hermien was vreeselik helpvol en vriendelik, en het ons baie welkom laat voel!

Die Kothuis se terugvoer

Beste Celeste, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Christo P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Rustige, aangename atmosfeer.

Baie mooi kothuis. Ideale verblyf in 'n rustige omgewing en net vergenoeg van aktiwiteite.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Christo, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Shaun C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C

Baie skoon, gemaklik en ruim.

Baie skoon, gemaklik en ruim woonstel. 3 min se ry van Vergelegen Medi Clinic. Baie veilig en tevrede.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Shaun, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Anton H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H

Veilig en sentraal geleë.

Ons het die verblyf geniet.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Anton, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Yolande B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Beste in die weste.

Ruim en gerieflik. Ideale plek om die Kaap te verken. Baie vriendelike eienaar. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Voorstel, WiFi sal 'n bonus wees. Veral vir buitelandse reisigers.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Yolande, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Leon R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Aangenaam, verfrissend toegerus.

'n Baie goed geleë en toegeruste plekkie. Hulle het voorwaar aan alles gedink wat jy nodig kan kry, uiters netjies en goed afgewerkte eenheid met veiligheid as 'n prioriteit. Die area is baie stil en maklik toegangbaar. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam asook daaglikse besoeke om vas te stel of alles in orde is. Voorwaar waarde vir geld en lekker rusplekkie.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Leon. Baie Dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groetnis Abrie en Hermien Jones

Die Kothuis
Elsabeth F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabeth F

I was so impressed on the cleanness and everything that were available in Die Kothuis!

The friendliness of our host, and how Die Kothuis looked impressed us! Everything you need are there - the kitchen well equipped and you can even have a braai if you want to. It is so near Vergelegen Medi Clinic and all the central of Somerset West. I was very impressed!

Die Kothuis se terugvoer

Beste Elsabeth, Baie dankie vir die mooi woorde en baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groetnis,
Abrie en Hermien Jones

Die Kothuis
Bertus M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Ons het dit baie geniet en het vir 'n maand daar gebly.

Die verblyf het voldoen aan al ons behoeftes nl. veilige parkering, DStv, braaigeriewe. Die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig.

Die Kothuis se terugvoer

Hi Oom Bertus,
Baie Dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groetnis
Abrie en Hermien Jones

Die Kothuis
Jerome E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome E

Uitstekend.

Uit en uit die moeite werd.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Jerome. Baie dankie vir vir julle ondersteuning. Dit was regtig lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien. Groete, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Devreaux P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devreaux P

Gemaklike, gerieflike en veilige verblyf, met opregte gasvryheid van die eienaar.

Ons het 'n baie lekker twee weke by Die Kothuis spandeer, netjiese, skoon geriewe en veilige parkering. Alles wat mens mag benodig en die eienaar is baie behulpsaam. Sal die plekkie definitief weer bespreek.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Devreaux

Baie Dankie vir vir julle ondersteuning. Dit was regtig lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Groete

Abrie en Hermien Jones

Die Kothuis
Andre G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Netjies en puik.

Vanaf ons aankoms totdat ons Die Kothuis verlaat het was alles 100%. Dankie Abrie vir die gasvryheid en dat ons so goed verwelkom was. Ons het op twee geleenthede by Die Kothuis oorgebly binne 'n kwessie van 'n week en kan werklik dit aanbeveel.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Andre. Baie dankie vir vir julle ondersteuning. Dit was regtig lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Riaan S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Heeltemal voldoene.

Die Kothuis sal ek aanbeveel. Die besprekingsproses was egter 'n nagmerrie.

Elvira N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira N

Gerieflik, ruim, skoon, eienaars baie hulpvaardig. Baie tevrede.

Eienaars baie hulpvaardig. Skoon, goed toegeruste verblyf. Somerset-Wes baie sentraal.

Die Kothuis se terugvoer

Beste Elvira, baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was regtig baie lekker om julle hier by ons te hê. Groetnis, Abrie en Hermien Jones.

Die Kothuis
Samuel B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel B

Hoogs aan te beveel.

Die Kothuis is die ideale verblyf vir besoek aan Somerset-Wes en omgewing. Baie veilig en netjies skoon gewees. Alles is daar wat nodig is vir heerlike verblyf. Abrie en Hermien het ons tuis laat voel en selfs vir ons genoeg hout verskaf om te braai.

Deon S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Veilig, skoon en netjies.

Alles wat jy soek is hier, netjies skoon en baie veilig. Ek beveel Die Kothuis baie sterk aan.

Amanda M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Vriendelike ontvangs in pragtige, skoon kothuis.

Dankie vir julle gasvryheid en altyd lekker om by skoon en netjiese plek te oornag. Julle sal ons beslis weer sien. Die Kothuis bied alles en nog meer vir hulle gaste.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 115 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang