Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Die Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in Somerset-Wes. Dié eenheid is 'n kort entjie se ry van 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere af.

Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n eenheid met 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek met toegangsbeheer is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Helderberg Natuurreservaat, Erinvale Gholflandgoed, Cheetah Outreach, Country Craft Market en die strand in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chantelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gebly by die kothuis. Hermien is 'n wonderlike gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons...
Sien meer
Des 2024
Prof Kobus L
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Baie gerieflike plek.
Des 2024
Amaria L
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, skoon en bekostigbaar. So lekker gebly. Ons het net 1 nag gebly. Daar was als wat ons benodig. Gasvrou was baie behulpsaam.
Nov 2024
Michelle S
Gesin met tieners
5.0
Momentous stay. Enjoyed the stay very much; it was tranquil, peaceful and serene. Nice and clean, we felt very safe as well. The facili...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Michelle G
Gesin met tieners
5.0
Kuier vir 'n troue. Die plekkie was baie goed toegerus met alles wat jy nodig het om jou vakansie te geniet!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 121 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345