Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in Somerset-Wes. Dié eenheid is 'n kort entjie se ry van 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere af.

Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n eenheid met 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek met toegangsbeheer is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Helderberg Natuurreservaat, Erinvale Gholflandgoed, Cheetah Outreach, Country Craft Market en die strand in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Ina D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend toegerus, vriendelike gashere, skoon en netjies. Ons het heerlik gebly.
Aug 2024
Prof Kobus L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik! Ons het heerlik in die gerieflike kothuis gebly. Ons kan werklik geen punt noem wat nie na wense was nie - alles was puik en in ...
Sien meer
Aug 2024
Ria J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Alhoewel ons net 1 nag oorgeslaap het, was alles op standaard en was daar geen tekort nie.
Aug 2024
Danelle B
5.0
Gerieflik, skoon, netjies. Vriendelike diens. Verblyf was skoon en netjies. Werkende lugreëling en volle DSTV beskikbaar.
Aug 2024
Nico K
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs en 'n baie volledig toegeruste kothuis. Baie gerieflik en warm onder koue, nat omstandighede gebly.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 4, Bridgewater, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 115 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang