Die Kothuisie
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiewegstraat 38, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kothuisie is 'n bekoorlike kothuis met 'n lugversorger in Calvinia. Dit bied gaste knus en gerieflike selfsorgverblyf. Dit is toegerus met sonkrag en geen krag onderbrekings sal voorkom nie. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Dit kan gemaklik 2 volwassenes akkommodeer.
Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het 'n etenstafel met sitplek vir 2.
Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. 'n Plonspoel is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yvonne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Stasiewegstraat 38, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Kothuisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiewegstraat 38, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang