Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Quintin V - Okt 2023
Algehele gradering
A lot of space and it's a perfect place for the kids with the big yard outside.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Thank you. Hope to see you again.
Regards
Elize
Magdalena W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en Elize het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat alles reg is.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie, sal julle graag weer ontvang. Groete. Elize
Mariska S - Mrt 2024
Algehele gradering
Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie. Sien jou graag weer.
Groete
Elize
Neville L - Aug 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Jammer oor beurtkrag. Dankie dat jy verstaan.
Groete
Elize
Leon B - Des 2022
Algehele gradering
Akkommodasie was netjies en skoon. Bed slaap lekker.
Suzel S - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in die mooie Langkloof.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize
Zaskis S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was beslis elke sent werd!
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie. Sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Elize.
Hendrick S - Jan 2022
Algehele gradering
Agterstevoor.
Lees meerDie Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Die gaste het na-ure ingekom toe die personeel alreeds huis toe was. Ek het aan hulle verduidelik dat daar n fout begaan is deur een van ons dames wat ander gaste 4 dae tevore ingeboek het.Sy het nie gesien dat die eenheid reeds vir die 1ste bespreek is nie, daarom dat ek hulle n ander huis gegee het. Die restaurant was toe omdat daar geen besprekings was nie. Die speelterrein van die kinders is wel afgekamp. Ek het ook aan die gaste verduidelik oor die water, as daar n kragonderbreking of beurtkrag is werk die pomp nie wat water moet voorsien nie. Hulle kon vir die meisies wat hulle bedien het by ontbyt gevra het om iets anders vir die kinders voor te berei.
Jammer dat hulle dit as slegte ervaring beskou het.
Groete,
Elize.
Melinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Sal dit beslis aan beveel - rustig, regte plaas atmosfeer
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie. Hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete,
Elize
Fred E - Mei 2021
Algehele gradering
Die Kraaltjie was very comfortably laid out and equipped, and provided a small team of field researchers to stay comfortably.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Thank you so much, Fred. Hope you all keep well, till we meet again.
Regards,
Elize
Ilse M - Apr 2021
Algehele gradering
Perfect for our needs
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie Johan! Sien julle graag weer.
Groete
Elize
Elsa V - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Die Kraaltjie, en sal beslis weer daar bly wanneer ons in daardie omgewing is.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie! Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Elize
Ilse M - Feb 2021
Algehele gradering
Perfect for our needs.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle was tevrede.
Groete
Elize
Leonard M - Apr 2021
Algehele gradering
Nice stay, friendly staff.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie. Sien julle graag weer.
Groete,
Elize
Mindy A - Jan 2021
Algehele gradering
Niemand kon slaap.
Vicky K - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, vredevol en vernuwend.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie Vicky dit was lekker om jou te ontvang, hoop ons sien jou gou weer. Groete Elize
Anna K - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en volledig toegeruste plek. Teen die R62 wat dit baie gerieflik maak.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet. Sal jou graag weer wil ontvang.
Groete Elize
Louwrens E - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik en kalm.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Elize.
Sharmonay Y - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Johan V - Jun 2019
Algehele gradering
Slaap oor by jou "ouma".
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie julle ouens. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize
Andries J - Mrt 2019
Algehele gradering
I enjoyed my stay at Die Kraaltjie very much and will make it a regular place to stay in the future.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Elize
Karien J - Des 2019
Algehele gradering
Teleurgestel.
Lees meerDie Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
As hulle iemand gekry het wat hulle na hul eenheid gestuur het, was die restaurant oop. Op naweke maak ons 13:00 toe.
Die person met wie hulle op die foon gepraat het, was myself. Ek het verduidelik dat ons nie oop is op die tyd toe hulle geskakel het nie. Daar is 2 restaurant in die dorp, ek kan nie my restaurant na-ure oophou vir 1 of 2 persone nie. Dit waarvoor hulle betaal het was vir verblyf, wat hulle gekry het. Jammer vir die ongerief.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerrit V - Sep 2018
Algehele gradering
Nie wat ons verwag het nie.
Lees meerArthurline S - Okt 2017
Algehele gradering
Is 'n rustige plekkie.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie ons sien julle graag weer. Groete Elize
Annestine W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en matige atmosfeer.
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Marizane M - Aug 2017
Algehele gradering
Onaangename ervaring.
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang