Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 28 resensies vir Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.1/5
Quintin V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V

A lot of space and it's a perfect place for the kids with the big yard outside.

We enjoyed everything about our stay.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Thank you. Hope to see you again.
Regards
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Magdalena W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena W

Baie gerieflik en Elize het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat alles reg is.

Gerieflike oornagplekke vir iemand soos ons wat op toer is.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie, sal julle graag weer ontvang. Groete. Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Mariska S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska S

Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie. Sien jou graag weer.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Neville L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Neville L

Pleasant.

Obviously loadshedding has an impact on any stay away from home.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Jammer oor beurtkrag. Dankie dat jy verstaan.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Leon B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Akkommodasie was netjies en skoon. Bed slaap lekker.

Die ontbyt was baie lekker.

Suzel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S

Heerlike wegbreek in die mooie Langkloof.

Die Kraaltjie is 'n lieflike gastehuis met 'n ongelooflike uitsig. Personeel is vriendelik en kamers is toegerus met alles wat nodig is.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Zaskis S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zaskis S

Dit was beslis elke sent werd!

As ons weer deur die Tsitsikama reis sal ons beslis weer daar oornag! Dit was ongelooflike waarde vir geld! Het terug verlang na kinderjare. Afdak vir ons voertuig - het nie nat gereën nie!

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie. Sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Elize.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Hendrick S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrick S

Agterstevoor.

Ek is seker daar is baie gaste wat hulle kuiertjie by Die Kraaltjie geniet het, maar ons het ongelukkig 'n deurmekaar ervaring gehad. Met ons aankoms was als gesluit en 'n klop aan die deur het net 'n sekuriteitsalarm geantwoord. Ons het uiteindelik ons gasvrou gebel gekry (daar is nie selfoonsein by Die Kraaltjie nie). Ons bespreekte eenheid was nie beskikbaar nie, en die restaurant was gesluit, anders as die tye soos wat op Google aangedui was (Die Kraaltjie het wel die restauranttye op hul e-pos gekommunikeer). Die volgende oggend was daar ook geen water by die huisie nie, tandeborsel en toilet moes maar wag en ons was vroeg by die restaurant vir ontbyt. Die R120 /p/p is nie te onbillik nie, maar ons is geen keuse gegee nie en ons 2 en 4 jariges moes elk ook R120 opdok vir die ontbyt wat ek nie dink regverdig was nie. Laastens sal ek nie Die Kraaltjie aanbeveel nie aangesien al die huisies langs 'n besige pad is en daar geen hekke is vir die kinders se veiligheid nie, anders as om hulle in die huis te hou. Dit was ongelukkig ons storie by Die Kraaltjie.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Die gaste het na-ure ingekom toe die personeel alreeds huis toe was. Ek het aan hulle verduidelik dat daar n fout begaan is deur een van ons dames wat ander gaste 4 dae tevore ingeboek het.Sy het nie gesien dat die eenheid reeds vir die 1ste bespreek is nie, daarom dat ek hulle n ander huis gegee het. Die restaurant was toe omdat daar geen besprekings was nie. Die speelterrein van die kinders is wel afgekamp. Ek het ook aan die gaste verduidelik oor die water, as daar n kragonderbreking of beurtkrag is werk die pomp nie wat water moet voorsien nie. Hulle kon vir die meisies wat hulle bedien het by ontbyt gevra het om iets anders vir die kinders voor te berei.
Jammer dat hulle dit as slegte ervaring beskou het.
Groete,
Elize.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Melinda S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Heerlik gekuier. Sal dit beslis aan beveel - rustig, regte plaas atmosfeer

Net jammer ons eenheid het nie 'n stort gehad nie - maar was nie 'n probleem nie.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete,
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Fred E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred E

Die Kraaltjie was very comfortably laid out and equipped, and provided a small team of field researchers to stay comfortably.

Very comfortable, cleaned very well daily, friendly and helpful host. A very comfortable stay!

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Thank you so much, Fred. Hope you all keep well, till we meet again.
Regards,
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Ilse M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Perfect for our needs

This is the second time in the past month myself and my men are making use of the Kraaltjie to overnight and we have been very satisfied. We will most definitely recommend it to anyone else.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie Johan! Sien julle graag weer.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Elsa V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Ons het baie lekker gebly by Die Kraaltjie, en sal beslis weer daar bly wanneer ons in daardie omgewing is.

Ons was positief verras met Die Kraaltjie. Is mal oor die huisie waarin ons gebly het en het die plaasgevoel vreeslik geniet.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie! Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Ilse M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Perfect for our needs.

We were 3 men and really appreciated having our own rooms. Thank you.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle was tevrede.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Leonard M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard M

Nice stay, friendly staff.

Beautiful area, great place to stay.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie. Sien julle graag weer.
Groete,
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Mindy A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mindy A

Niemand kon slaap.

Kombuiskaste was vuil binne, suiker, koffie, stof en spinnerakke oral. Direk buite ons kamer venster was water pomp wat elke 2 minute vir 5 sekondes afgegaan het, die hele nag.

Vicky K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky K

Rustig, vredevol en vernuwend.

Die Kraaltjie is geleë in die pragtige bergagtige Langkloof. As jy van stap en verken hou is dit die ideale rusplek. Die kuier is verkwikkend vir die siel en 'n fees vir die oog!

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie Vicky dit was lekker om jou te ontvang, hoop ons sien jou gou weer. Groete Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Anna K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna K

Baie netjies en volledig toegeruste plek. Teen die R62 wat dit baie gerieflik maak.

Baie rustig, lekker plaas atmosfeer. Lekker om sommer daar ontbyt te eet.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly jy het dit geniet. Sal jou graag weer wil ontvang.
Groete Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Louwrens E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens E

Heerlik en kalm.

Ons het so heerlik gekuier moes ongelukkig volgende dag al huistoe.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien.
Groete, Elize.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Sharmonay Y - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmonay Y

Uitstekende verblyf.

Was op my gemak, het baie veilig gevoel. Personeel was baie baie hulpvaardig.

Johan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Slaap oor by jou "ouma".

Onthou jy jou ouma se huis met die wastafel met waskom en -beker, die antieke meubels met gehekelde kleedjies, die lae deuropening? Dis alles hier: basies, eenvoudig, skoon. En tussen 21:00 en 22:30 het die uile buite gesels.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie julle ouens. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Andries J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

I enjoyed my stay at Die Kraaltjie very much and will make it a regular place to stay in the future.

The location in relation to other guest houses is tops, I also enjoyed the cleanliness of the guest house.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Karien J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karien J

Teleurgestel.

Ongelukkig was ons teleurgestel in hierdie verblyf. Ons het hierdie verblyf bespreek omdat hulle adverteer dat hulle 'n restaurant en kroeg het op die perseel en ons gereis het sonder enige gereedskap of vars kos. Toe ons daar kom het ons 'n dame gevind wat ons toe gestuur het na ons eenheid in gesê het die huisie is oop. Daar gekom, baie netjies en skoon. Maar die ander geriewe soos die restaurant en kroeg en speelarea was bottoe. Ek het die nommer geskakel wat op die deur verskyn en die dame het net gesê 'oh nee ons maak nie oop nie' en ek moes haar toe vra waar ons die naaste eetplek sou kon vind. Ek was bitter teleurgesteld in die diens en dat hulle ons volprys gevra het en ons nie die geriewe kon gebruik nie.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

As hulle iemand gekry het wat hulle na hul eenheid gestuur het, was die restaurant oop. Op naweke maak ons 13:00 toe.
Die person met wie hulle op die foon gepraat het, was myself. Ek het verduidelik dat ons nie oop is op die tyd toe hulle geskakel het nie. Daar is 2 restaurant in die dorp, ek kan nie my restaurant na-ure oophou vir 1 of 2 persone nie. Dit waarvoor hulle betaal het was vir verblyf, wat hulle gekry het. Jammer vir die ongerief.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerrit V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerrit V

Nie wat ons verwag het nie.

Die ontnugtering is dat die heeltemal anders lyk as wat die internet beskryf. Daar is byvoorbeeld geen diefwering beskikbaar nie. Die restaurant en kroeg wat hulle op internet adverteer bestaan nie. Ons het beplan om daar te eet en iets te drinke te koop en toe ons daar aankom was niks beskikbaar nie. Indien jy nie op Sondae en publieke vakansiedae enige dienste verskaf nie se dan ten minste net so. Ons kom om te kom fietsry en moet toe self ons planne maak. Gelukkig was SAVE supermark nog oop. Nie 'n goeie ervaring nie.

Arthurline S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arthurline S

Is 'n rustige plekkie.

Sal dit vir ander mense aanbeveel om daar te kuier.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie ons sien julle graag weer. Groete Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Annestine W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annestine W

Baie netjies en matige atmosfeer.

Hi julle ek het my tydjie by die kraaltjie baie geniet, ek wil graag dankie se vir hulle vriendelike staff en uitmuntende diens.

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Elize

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marizane M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marizane M

Onaangename ervaring.

Ongelukkig het die kamers/huis gestink. Onaangename reuk, asook rotte of muise se gemors op die beddens en in die kamer.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDY4N2M1LWJkN2QtNGJkZi04MTE5LTBiNGZlMWU4NmM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R62 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 11:00 -33.818919 23.843208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang