Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Quintin V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

A lot of space and it's a perfect place for the kids with the big yard outside. We enjoyed everything about our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Thank you. Hope to see you again. Regards Elize

Magdalena W
1 nag
5.0
Feb 2023

Baie gerieflik en Elize het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak dat alles reg is. Gerieflike oornagplekke vir iemand soos ons wat op toer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie, sal julle graag weer ontvang. Groete. Elize

Mariska S
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel. Die kamer was netjies en skoon met vriendelike personeel. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie. Sien jou graag weer. Groete Elize

Neville L
1 nag Besigheidsreis
2.6
Aug 2023

Pleasant. Obviously loadshedding has an impact on any stay away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Jammer oor beurtkrag. Dankie dat jy verstaan. Groete Elize

Leon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Akkommodasie was netjies en skoon. Bed slaap lekker. Die ontbyt was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2022

Heerlike wegbreek in die mooie Langkloof. Die Kraaltjie is 'n lieflike gastehuis met 'n ongelooflike uitsig. Personeel is vriendelik en kamers is toegerus met alles wat nodig is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien. Groete Elize

Zaskis S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Des 2022

Dit was beslis elke sent werd! As ons weer deur die Tsitsikama reis sal ons beslis weer daar oornag! Dit was ongelooflike waarde vir geld! Het terug verlang na kinderjare. Afdak vir ons voertuig - het nie nat gereën nie!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie. Sal julle graag weer wil ontvang. Groete, Elize.

Hendrick S
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2022

Agterstevoor. Ek is seker daar is baie gaste wat hulle kuiertjie by Die Kraaltjie geniet het, maar ons het ongelukkig 'n deurmekaar ervaring gehad. Met ons aankoms was als gesluit en 'n klop aan die deur het net 'n sekuriteitsalarm geantwoord. Ons het uiteindelik ons gasvrou gebel gekry (daar is nie selfoonsein by Die Kraaltjie nie). Ons bespreekte eenheid was nie beskikbaar nie, en die restaurant was gesluit, anders as die tye soos wat op Google aangedui was (Die Kraaltjie het wel die restauranttye op hul e-pos gekommunikeer). Die volgende oggend was daar ook geen water by die huisie nie, tandeborsel en toilet moes maar wag en ons was vroeg by die restaurant vir ontbyt. Die R120 /p/p is nie te onbillik nie, maar ons is geen keuse gegee nie en ons 2 en 4 jariges moes elk ook R120 opdok vir die ontbyt wat ek nie dink regverdig was nie. Laastens sal ek nie Die Kraaltjie aanbeveel nie aangesien al die huisies langs 'n besige pad is en daar geen hekke is vir die kinders se veiligheid nie, anders as om hulle in die huis te hou. Dit was ongelukkig ons storie by Die Kraaltjie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Die gaste het na-ure ingekom toe die personeel alreeds huis toe was. Ek het aan hulle verduidelik dat daar n fout begaan is deur een van ons dames wat ander gaste 4 dae tevore ingeboek het.Sy het nie gesien dat die eenheid reeds vir die 1ste bespreek is nie, daarom dat ek hulle n ander huis gegee het. Die restaurant was toe omdat daar geen besprekings was nie. Die speelterrein van die kinders is wel afgekamp. Ek het ook aan die gaste verduidelik oor die water, as daar n kragonderbreking of beurtkrag is werk die pomp nie wat water moet voorsien nie. Hulle kon vir die meisies wat hulle bedien het by ontbyt gevra het om iets anders vir die kinders voor te berei. Jammer dat hulle dit as slegte ervaring beskou het. Groete, Elize.

Melinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Heerlik gekuier. Sal dit beslis aan beveel - rustig, regte plaas atmosfeer Net jammer ons eenheid het nie 'n stort gehad nie - maar was nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Baie dankie. Hoop julle kan gou weer kom kuier. Groete, Elize

Fred E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2021

Die Kraaltjie was very comfortably laid out and equipped, and provided a small team of field researchers to stay comfortably. Very comfortable, cleaned very well daily, friendly and helpful host. A very comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
Thank you so much, Fred. Hope you all keep well, till we meet again. Regards, Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDY4N2M1LWJkN2QtNGJkZi04MTE5LTBiNGZlMWU4NmM2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R62 Joubertina 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 11:00 -33.818919 23.843208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang