Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kraaltjie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Leatitia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Lovely farm cottage with playground. We had a lovely stay at Die Kraaltjie. Clean, comfortable, Netflix and jungle gym for the kids, braai for the parents. We will definitely recommend this for a family get away. Lots to do in the area. Zeelia was very friendly and made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Koel en pragtig. Heerlik gebly in 'n uitstekende ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Este B
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2023

Pragtige plek, naby rivier, maar ongelukkig het padverkeer ons wakker gehou. Groot trokke op pad het ons vroeg wakker gehou. Maar pragtige plek met als wat jy kan nodig hê. Sou graag langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

Lekker wegbreek uit die stad. Wat 'n aangegename ervaring. Van die begin af was Zeelia vinnig met antwoord van vrae en het ook kontak gemaak 'n dag voor ons sou aankom met bevestiging asook 'n pin drop hoe om by hulle uit te kom. Die bederf van die heerlike vrugte van die plaas asook die bottel wyn was 'n aangename verrassing. Die kinders het heerlik gespeel op die klimraam en in die sand. Die wi-fi was ook 'n heerlike verrassing asook die konneksie met "Cast" funksie na die TV. Die plekkie is skoon en prakties uiteengesit. Daar was tot die muskietvangers wat vir seker gehelp het! Die plek is heerlik koel binne al is dit vreeslik warm buite! Loadshedding was draaglik met die ekstra liggies wat voorsien was asook 'n gasplaatstofie en ketel! Enigste klein pla-aspekte as mens dit so kan noem: 1. Die Kraaltjie is naby aan die pad geleë en dus hoor jy die verkeer nogal duidelik wat nogal steurend kan wees indien mens buite sit. 2. Die kombuis kort 'n paar items bv. 'n snymes ens. 3. Daar is nie lopende water wanneer dit loadshedding is nie, maar mens word voorsien van water en dus is dit nie so 'n groot probleem nie. Dit was heerlik gewees en kan vir seker Die Kraaltjie aanbeveel vir enige iemand wat wil webreek uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Josua S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie ruim en waarde vir geld! Baie ruim en waarde vir geld! Baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Ag baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Bly julle het die verblyf hier by ons geniet.

Alconray B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Als wat jy nodig het vir 'n gesin. Baie lekker gebly. Die kraaltjie het als wat ons nodig gehad het gehad. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is bly julle het julle tydjie hier by ons op die plaas geniet.

Herman F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie netjies met vriendelike diens. Baie lekker plek, lekker naby baie wynplase. Beskik oor alles wat jy sal benodig. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Bly julle het lekker gekuier by ons op die plaas

Ennerien A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2022

Heerlik gebly. Die kinders het dit baie geniet en daar is alles wat mens nodig het om jou verblyf te vergemaklik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Pragtige plek en baie sentraal in die Overberg. Alles was baie netjies en skoon, Zeelia en haar man se gasvryheid was heerlik met 'n bottel wyn en boks vars vrugte wat ons verwelkom het. Die visvang in die Breederivier op die plaas was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zeelia
Die Kraaltjie
Bly julle het die kuiertjie geniet, tot weersiens.

Mariska M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Verdiende wegbreek. Ons het 'n baie lekker tyd by Die Kraaltjie gehad. Kan nie wag vir ons volgende kuier nie. Sal hul definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zeelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4f3f87dd88672ca097d2273b8d6952df01c995b140c176b29732f82a106783e988b3e6f327062eb51ed3cc90fb4eae68f63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 R317 Goudmyn 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8730523239 20.001887083054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang