Die Kraaltjie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale plek vanwaar jy alles wat die vallei bied kan geniet.
Beskrywing: Dit is 'n selfsorg-plaaskothuis met 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is slaapplek vir 6 mense. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-toilet en daar is 'n apart badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens en daar is nog 2 enkelbeddens in die leefarea. Ons voorsien beddegoed en handdoeke.
Daar is 'n TV met 'n satelliet-punt beskikbaar. Bring jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Daar is 'n binnebraai.
Robertson is 'n dorpie in die Wes-Kaap op die bekende Roete 62. Verken gerus die Robertson-wynroete wat omring word deur die Langeberg, pragtige valleie, uitgestrekte wingerde en landerye wat soos 'n lappieskombers oor die berge vou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Zeelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kraaltjie het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R317, Goudmyn, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang