De Kroon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kobie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Virgene R - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant stay. Will use the venue again for a next stay.
Jacobus V - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker huis, bitter vuil.
De Kroon se terugvoer
Ter verdediging van my huis kan ek net noem dat dit ons vakansie huis is, ons woon in Mpumalanga, en dat ons self die hele Desember daar gebly het. Ons kry altyd baie goeie tergvoering oor Jean-Marie,die opsigster, vir haar goeie diens en vriendelikheid.
Ek kan net noem dat ons voor Desember die huis opgegradeer het en meer as R250 000 spandeer het om al die badkamers oor te doen. Die vloer is oorgedoen en die hele huis is binne en buite oorgeverf. Ek verstaan dus glad nie wat bedoel word by "huis kort opgradering" nie.
Nombeko F - Nov 2022
Algehele gradering
It was a wonderful experience. The place itself was therapeutic.
Melita V - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker groot huis met lekker uitleg vir groot groepe.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Clint R - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect for big groups. Awseome setting.
De Kroon se terugvoer
I am so glad you have enjoyed it please come again!
Michelle G - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful view and great for big groups!
De Kroon se terugvoer
Thank you very much for the wonderful review I am so glad you have enjoyed it so much we are looking forward to seeing you again.
Regards
"Die Kroon"
Amelia V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker genoeg spasie vir die hele familie
Caroline S - Apr 2021
Algehele gradering
We had a great weekend with friends and family.
De Kroon se terugvoer
Thank you very much for the positive review we are looking forward to see you again.
Carmen B - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier in die huis.
Lees meerDe Kroon se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gebly ons gaan verseker werkmaak van die probleme wat julle genoem het.
Ons bly in Mpumalanga en is net elke Desember in Jacobsbaai so weet nie altyd van die foute wat daar is nie.
Groete en kom gerus weer.
Kobie
Edwin S - Mei 2021
Algehele gradering
The place was very neat and tidy, very disappointed that the pictures taken of the place was outdated, currently building construction taking the view away as well as working construction over weekend noise levels.
Marina S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en huis was 'n lekker kuierhuis.
De Kroon se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer ons is bly julle het dit geniet.
Kom gerus weer.
Groete
Riaan A - Okt 2021
Algehele gradering
The house is ideal for large groups.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die huis is ideaal vir groot groepe.
Perfek vir groot groepe. Was mal oor die ligging.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hugoryn V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was so lekker om na 'n harde week in 'n huis te stap wat jou laat voel jy is nou op vakansie en kan ontspan.
De Kroon se terugvoer
Baie dankie one is so bly julle het kekker gebly kom gerus weer!
Groete,
Die Kroon
Carolee G - Okt 2019
Algehele gradering
Die beste.
De Kroon se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Baie dankie vir jou mooi resensie!
Groete,
Kobie.
Linlee S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Maynard F - Jan 2019
Algehele gradering
Plumbing may need to be checked before guest arrive.
An-Lizé D - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig.
Marlene, die gasvrou, was warm, verwelkomend en baie behulpsaam. Die foto's is glad nie soos wat dit op die webtuiste lyk nie, want dit is helderder en so ruim. Die TV moet opgradeer word en ons moes ekstra vir DStv betaal, maar die TV het die meeste van die tyd nie geluid gehad nie. Die trappe is baie steil met groot gapings en is nie veilig vir kinders en volwassenes nie. Maak seker dat die deure toe is wanneer die braaiplekke gebruik word, aangesien die huis redelik vinnig vol rook raak. Maar oor die algemeen het my familie 'n baie mooi verblyf gehad, dankie Marlene!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estie M - Aug 2019
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Lees meerMarlize G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker huis om op vakansie te gaan.
Gareth V - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Lucille B - Nov 2018
Algehele gradering
Pleasant High School reunion weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker Hoërskool Reünie wegbreek-naweek.
Het ons tyd baie Die Kroon baie geniet. Die plek is ideaal vir 'n groep vriende en ons het baie gehou van die boonste area waar ons onstpan het en lekker bordspeletjies gespeel het. Die afstand van die strand en uitsig is fantasties. Sal beslis weer kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker huis naby baai met mooi uitsig.
Pauline H - Apr 2018
Algehele gradering
Perfect house for large groups.
Windie H - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike en goed toegeruste verblyf met baie ruimte.
Xavier V - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Marinda V - Jul 2017
Algehele gradering
Groot, goed geleë huis maar nie heeltemal gemaklik in alle opsigte nie.
Lees meerMarie S - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike familie kuierhuis.
Raylentia S - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Windie H - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik! Omgewing en blyplek was perfek!
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Mariette K - Mei 2016
Algehele gradering
Huis nie geskik vir 'n groot groep volwassenes nie. Sal nie weer huur nie.
Lees meerGideon S - Jun 2015
Algehele gradering
Fantasties! Ideale huis vir gesinsvakansies.
Lorraine R - Feb 2015
Algehele gradering
Baie baie gerieflike ruim huis. Silwerskoon en baie goed toegerus. Als was perfek.
Thea V - Des 2015
Algehele gradering
Daar was genoeg plek vir 3 gesinne sonder dat iemand vasgevang gevoel het.
De Kroon se terugvoer
Beste Thea,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer, ons sal die standaard steeds bly verhoog en streef na 5 uit 5 vir alles.
Groete,
Die Kroon
Yolanda A - Mrt 2014
Algehele gradering
What a fantastic house
Zanthe B - Jun 2014
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker kuierhuis.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang