De Kroon
Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 715R3 065 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
De Kroon is 'n outentieke Weskus-toevlugsoord in die skilderagtige dorpie Jacobsbaai, bekend vir sy ikoniese witgekalkte huise en rustige atmosfeer.
Hierdie klassieke strandhuis bied die perfekte wegbreek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping. Dit beskik oor 5 ruim slaapkamers en 4 badkamers wat slaapplek vir 10 gaste bied. Dit is ideaal vir groepbyeenkomste.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg, 'n knus kaggel in die leefarea, en 'n groot patio buite met 'n braai.
De Kroon het veselinternet. Hierdie verblyf is stapafstand van die strande af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Leefarea
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kobie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kroon het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 12 persone
8 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang