Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Kroon

Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 100 R2 665 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

De Kroon bied 'n outentieke Weskus-toevlugsoord in die skilderagtige dorpie Jacobsbaai, bekend vir sy ikoniese witgekalkte huise en rustige atmosfeer. Hierdie klassieke strandhuis is die perfekte wegbreekplek vir gesinne en vriende wat 'n rustige ontvlugting soek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 badkamers en 2 aangewese slaapareas vir kinders. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is addisionele beddens in die kinderareas. Die badkamers het óf 'n bad en stort óf slegs 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, stoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n kaggel en 'n gemaklike leefarea. WiFi is beskikbaar.

Die verblyf is stapafstand vanaf die sandstrande waar gaste kan stap en die bekoorlikehid van Jacobsbaai kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 38 resensies vir De Kroon
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Kroon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 100
R4 100 R2 665
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 100
R4 100 R2 665
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nic Tredoux-straat 11, Jacobsbaai, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b823504e1df2b87f3f391215036a1614e98dbf5fe9571b1d68475e4f575577d2afe8e3cd07dc0fb6d87e53db59a066d4cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 100 nouVanaf R2 665 per nag (plek vir 10) 38 5 1 5 11 Nic Tredoux Street Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.965649515144 17.888983915692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang