Die Kruidjie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sampie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wiekie M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete van Sampie en Lynda.
Karen C - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig. Gasvry. Baie gemaklik.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons gaste is baie spesiaal. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie groete
Sampie en Lynda
Chanel E - Jun 2024
Algehele gradering
Was verseker die moeite werd! Sal weer bespreek by Die Kruidjie.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Chanel Engelbrecht. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lindal-anne H - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Sam en Lynda
Louisa S - Jan 2024
Algehele gradering
Wegbreek in die bos. Gasvry en op die hande gedra.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.
David G - Apr 2024
Algehele gradering
A home away from home, nice rest.
Die Kruidjie se terugvoer
Thank you for your review, we hope to see you again soon.
Kind regards,
Sam and Lynda
Gerald S - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie blyplek.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Gerald. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Johann C - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Ons waardeer dit.
Lynette E - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het Kranspoort vakasiedorp gaan besoek en het dit baie geniet.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie Lynette. Ons wardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete van Sam en Lynda.
Madelene V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon eenheid.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg wardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Sonja S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie skoon en goed ingerigte verblyf.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie Dankie vir jou resensie, Ons hoop on julle gou weer te sien.
Johan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig weg van die stad se geraas.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie Dankie vir julle resensie Johan, Ons wardeer dit en hoop om julle weer te sien. Groete van Sam en Lynda.
Eurika R - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspannend.
Die Kruidjie se terugvoer
Baie dankie Eurika. Ons wardeer julle resensie en hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang