Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kruidjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wiekie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete van Sampie en Lynda.

Karen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustig. Gasvry. Baie gemaklik. Uitstekend! Baie gasvry. Sal enige tyd weer by die Kruidjie gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit. Ons gaste is baie spesiaal. Ons hoop om julle gou weer te sien. Baie groete Sampie en Lynda

Chanel E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Was verseker die moeite werd! Sal weer bespreek by Die Kruidjie. Sal verseker weer oorslaap by Die Kruidjie. Baie netjies en skoon en alles wat jy nodig het! Dankie aan Lydia en Sampie wat uit hulle pad gegaan het om dit vir ons so spesiaal te maak. Die hoogtepunt was om die wildediere te voer, Zebras en Kudu's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir jou resensie, Chanel Engelbrecht. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Lindal-anne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absolutely stunning! Dit was lekker. Rustig en die diere was so amazing! Ons het die tyd geniet en my dogtertjie wil nou net soontoe trek. Baie baie dankie! Het so lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Sam en Lynda

Louisa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wegbreek in die bos. Gasvry en op die hande gedra. Heerlik gerus, kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie, ons hoop om julle gou weer te sien.

David G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

A home away from home, nice rest. It was peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Thank you for your review, we hope to see you again soon. Kind regards, Sam and Lynda

Gerald S
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Goeie blyplek. Lekker gebly, goeie ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie, Gerald. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Johann C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Die plekkie is so gerieflik ingerig en voel soos jou huis weg van die huis. Eienaars is baie vriendelik en vreeslik gasvry. Plek is baie netjies en skoon en regtig baie mooi versier. Is 'n heerlike plekkie en het vreeslik lekker gebly. Gaan definitief sommer gou weer teruggaan. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie, Ons waardeer dit.

Lynette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het Kranspoort vakasiedorp gaan besoek en het dit baie geniet. Ons het baie welkom gevoel en is bederf met 'n lekker botteljie konfyt en tuisgemmakte atjar en 'n Cookie jar met beskuit en koekies in. Als was netjies en skoon en het seker gemaak als was reg tydens loadshedding. Ons het ons tydjie by Die Kruidjie baie geniet en sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle resensie Lynette. Ons wardeer dit. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete van Sam en Lynda.

Madelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjiese, skoon eenheid. Alles wat nodig is en meer, persoonlike geskenkies word opreg waardeer. 'n Staanwaaier in sitkamer/kombuisgedeelte sowel as 'n hek met gaas by "laundry" sal 'n ekstra pluspunt wees. Diere loop deur die erf, altyd mooi om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sampie
Die Kruidjie
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit word opreg wardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang