Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kruidjie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Kruidjie is 'n selfsorgeenheid in Kranspoort, Mpumalanga, en op die onderste verdieping van die eienaar se huis.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op 'n stoep wat 'n tafel en stoele asook braaigeriewe het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wiekie M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.
Sep 2024
Karen C
Saam met vriende
5.0
Rustig. Gasvry. Baie gemaklik. Uitstekend! Baie gasvry. Sal enige tyd weer by die Kruidjie gaan bly.
Aug 2024
Chanel E
Saam met vriende
5.0
Was verseker die moeite werd! Sal weer bespreek by Die Kruidjie. Sal verseker weer oorslaap by Die Kruidjie. Baie netjies en skoon en alles wat jy nod...
Sien meer
Jun 2024
Lindal-anne H
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely stunning! Dit was lekker. Rustig en die diere was so amazing! Ons het die tyd geniet en my dogtertjie wil nou net soontoe trek. Baie baie d...
Sien meer
Mrt 2024
Louisa S
Gesin met tieners
5.0
Wegbreek in die bos. Gasvry en op die hande gedra. Heerlik gerus, kuier.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Kruidjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang