Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kruik

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 174 resensies vir Die Kruik
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jurindie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurindie V

Baie mooi uitsig, oulike patio, baie rustige wegbreek.

Lella was baie gasvry. Ons het dit baie geniet!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Amanda V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Heerlike bederf met wonderlike gasvryheid en mooi uitsig.

Het 'n heerlike ervaring gehad. Heerlik geslaap en warm gasvryheid.

Karola S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karola S

Rustig en pragtig.

Baie lekker gebly. Pragtig.

Sean D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Had a great stay & friendly host. Quiet place, perfect to bond & enjoy braai.

Partner & I enjoyed our stay, host was very welcoming and went above and beyond to make our stay pleasant. Peaceful getaway from the city, had a lovely braai and look forward to going back.

Sina L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sina L

Silwerskoon en alles wat nodig is in die kamer. Eersteklas verblyf.

Baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die badkamer is wonderlik met 'n bad en 'n stort. Iets wat skaars is in gastehuise om 'n bad en stort te hê.

Willie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Asemrowend.

Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Ab V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ab V

Baie lekker en dood rustig.

Baie lekker gebly, king size bed, baie privaat, warm komberse en 'n heater, skoon en netjies, sal weer gaan. Baie mooi uitsig op die berge. Lekker stort en 'n groot skulpbad.

Pieter D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Gemaklik.

Die geriewe is gemaklik vir 'n lekker vinnige naweek wegbreek.

Christine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine J

Vir troue gebly, vriendelike ontvangs.

Netjiese verblyf, nie modern nie, kan verbeter.

Brett P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brett P

Cosy!

Great location with a super friendly service!

Christo V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Lekker rustig gebly.

Vriendelike ontvangs en mooi uitsig. Kan aandag gee aan instandhouding.

Romang M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Romang M

Very good customer service from the owner, she gives you your space.

Such a beautiful place.

Reinette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinette B

Mooiste uitsig.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak. Sy het selfs haar parkeerplek opgeoffer om dit vir ons gerieflik te maak.

Mpolokeng M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpolokeng M

Happy about everything.

Very nice. The owner knows how to accommodate and is very friendly. I don't have any complaints.

Ben D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D

Gasvrou was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Baie rustige omgewing. Mooi uitsig.

Gillian L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian L

Good value for money.

Stay was comfortable. Lella is very hospitable. Free WiFi available (not listed on the listing). But the street is in terrible condition, rocks, ditches etc! You'll really struggle if you're driving a hatchback or sedan. I nearly damaged my car!

Christine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B

Die kruik is fantasties.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou is baie goeie en is altyd daar as mens iets nodig het. Was veral beïndruk met die ekstra goedjies soos beskuit, nuwe seep, handeroom ens., wat verskaf was.

Rona M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rona M

Lekker.

Ja, dankie, maar kan gerus 'n TV insit vir reënige of koue dae.

Willem G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Enjoyable.

Excellent stay at Die Kruik.

Esta O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esta O

Wonderlik.

Baie goeie en vriendelike diens.

Juan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan B

Aangenaam met tipies Suid-Afrikaanse gasvryheid en daai onverwagte ekstra bederf.

Skoon kamer en badkamer, ekstras soos melk, beskuit, sjampoe, kondisioneer, vars blomme en lekker sjokolade bederf. Ons voertuig slaap veilig so ons slaap rustig, skoon vars lug, asemrowende uitsig op berg vanuit slaapkamer.

Chizelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chizelle V

We had a lovely stay.

We had a stunning view of the mounts. The hostess is very friendly and helpful. Would recommend this 100%.

Milandi R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milandi R

Wonderlike plekkie met pragtige uitsig.

Beveel aan dat jy nie met 'n kar gaan nie omrede die staanplek baie steil is en karre sukkel om uit te kom.

Pieter O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Baie lekker gekuier.

Daar was alles wat ons nodig gehad het en dit wat ons gekort het, was baie vinnig beskikbaar as ons gevra het. Baie dankie die vriendelike diens.

Ferdinand B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand B

Baie aangenaam gewees. Lekker gereën met boeklees-weer.

Die bly plek was netjies en skoon met Lella wat ons tuis laat voel het. Baie rustige omgewing met uitsig op Clarens se berg. Sal sekerlik weer daar oornag.

Melinda S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Heerlik.

Ons was op wittebrood en Lella het dit vir ons so spesiaal gemaak met sjampanje en sjokolade. Ons sal weer daar gaan bly.

Teresa C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C

What a wonderful stay at Die Kruik!

I would give this Accommodation 10 Stars!! Besides the cleanliness and affordability, the owner is fabulous!! That's not even mentioning the view and proximity to Main Square! They are also one of the very few places that offer a one-day stay. There are even warm blankets on the beds so winter at Die Kruik is nice and snug. There's place to braai, and even though the owner lives on the premises, one has quite enough privacy to rest and just enjoy the stay! Really really worth staying here!! Highly recommended! We will return to Die Kruik anytime!

Elize B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Baie netjies en skoon.

Baie oulik en baie vriendelike eienaar. Voel sommer tuis.

John M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang. Waarde vir geld.

Joggie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie B

7 out of 10.

Baie lekker gebly maar die tuin kort baie aandag en nie mooi gesig nie. Bietjie TLC in die kamer en badkamer ook.

Frans V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Pragtige uitsig oor tuin en berg.

Die tannie het ons dadelik tuis laat voel, amper soos familie. Alles was soos geadverteer. Oud, maar netjies. Die gebruik van die ou huisstoep met braaiers maak dit ideaal vir mense wat saam toer en oorbly. Ons sal weer daar slaap.

Hester S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S

Vriendelike aankoms en hulp waar nodig met 'n mooi uitsig.

Plekkie is netjies en skoon.

Adrian V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian V

Great.

Friendly, helpful and overall great experience.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hennie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie K

Nie wat ons verwag het nie.

Plek kort baie aandag.

Marius L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Dit was 'n onvergeetlike naweek.

Dankie Lella vir jou vriendelike ontvangs en gasvryheid. Die akkommodasie was voldoende, skoon en netjies. Sal beslis weer bespreek.

Rian E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian E

Veilig, rustig, gasvry en 'n tuiste weg van die huis.

Lella het ons onmiddellik laat tuis voel, sal beslis aanbeveel en self teruggaan op ons volgende besoek.

Lollie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lollie O

Was heerlik.

Ons 2de keer daar en Lella is die beste gasvrou wat mens voor kan vra.

George K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George K

Rustig.

Baie lekker atmosfeer.

Chris H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Baie gasvry en met die mooiste uitsig oor die berg.

Ons het baie veilig gevoel en die tuin was pragtig met baie vrugtebome.

Madelaine J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine J

Mev Farrel is 'n aangename en vriendelike persoon wat ons verblyf baie lekker gemaak het.

Die ervaring was aangenaam en ek en my dogter het baie lekker gebly. Dit is stil met baie voëllewe en die uitsig is asemrowend.

Elsa L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa L

Het Clarens oor Nuwejaar besoek.

Was heerlik, dankie, rustige atmosfeer met asem-wegslaan uitsig.

Zunél J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zunél J

Aangename ervaring.

Diens is puik, rustige plek om net af te skakel. Sal verseker weer daar oorslaap.

Helene M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

Vrystaatse gasvryheid beleef!

'n Heerlike oornagbestemming! Het heerlik op die stoep gekuier! Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daarheen gaan!

Nellene J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellene J

Uitstekende kliëntediens met 'n groot glimlag.

Sien sterre.

Dawid O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid O

Heerlik gebly en is bederf deur 'n vriendelike gasvrou.

Baie netjies en smaakvol gemeubileer. Lekker warm geslaap in die bitter koue Clarens. Goeie verblyf vir 'n kort rukkie.

Piet C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet C

Lekker gekuier.

Vriendelike en hulpvaardige eienaar. Kamers en kombuis is baie klein. Kuier area groot en baie gesellig.

Barry K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barry K

Vriendelikke ontvangs.

Baie rustige omgewing en pragtige uitsig. Kamers ietwat klein. Geen TV.

Christo P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P

Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Die huis is 'n kort ent vanaf die dorpsplein.

Elecia V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elecia V

Pleasant and relaxing.

It was a pleasant and very relaxing visit.

Beyera F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beyera F

Baie rustig en ontspannend.

Baie gasvry en vriendelik ontvang.

Stephanie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie L

Was heerlik. Clarens kan definitief aanbeveel word.

Die pad is nie geteer nie. Daar is nie 'n stort in die badkamer nie. Die dame van die gastehuis is baie vriendelik en gasvry.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Minki V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minki V

Baie vriendelik en gasvry.

Baie mooi kamertjies en tuin met 'n mooi uitsig. Die eienaars is vreeslik vriendelik en toegeeflik. Dit was regtig net aangenaam om daar oor te bly, baie dankie!

Gerte F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerte F

Rustig.

Ons het heerlik by Die Kruik gebly. Lella is 'n aangename en vriendelike mensie. Ons sal beslis weer by Die Kruik gaan kuier, alles was netjies en skoon, 'n plesier om by 'n plekkie in te stap wat alles het en so netjies is. Dankie Die Kruik, ons gaan jou beslis vir almal aanbeveel.

Jan J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Vriendelike ontvangs.

Die ontvangs was baie hartlik en die plek baie netjies. Die uitsig is asemrowend vanaf die kamer wat ons gehad het. Alles baie stil en netjies en het 'n baie heerlike kuier gehad. Die dame wat die plek bestuur vir haar dogter was baie behulpsaam met advies deur wat te doen en waar om te eet ens. Die Portugese restaurant waarna sy ons verwys het was uitstekend (gaan nie die naam hier noem nie) en net 'n stukkie raad: Bespreek daar vooruit anders gaan jy nie plek kry nie. Sal in die vervolg elke keer by Die Kruik tuisgaan.

Kaela K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaela K

Vriendelike diens, skoon en naby aan alles.

Dit was 'n besonderse plekkie, goeie uitsig, en vriendelike diens.

Riaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Was baie lekker en rustig. Baie lekker om weg te breek van die gejaag in die stad

Baie nice, sal weer gaan vir langer.

Idette P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Idette P

Uitstekende diens!

Baie vriendelike diens en netheid is puik. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig. Baie moeite vir ons gedoen. Baie skoon ook! Sal definitief weer by hulle boek.

Rolanda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolanda S

Baie lekker gekuier!

Baie lekker gekuier in die oulike plekkie. kombuisie bietjie klein maar netheid en vriendelikheid is absoluut tops.

Lollie O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lollie O

Was heerlik en die eienaar is baie vriendelik en gasvry.

Baie lekker plekkie vir 'n naweek, maar nie langer nie. Dis bietjie klein, maar het alles wat mens nodig het vir ’n naweek. Sal beslis weer gaan.

Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Geen klagtes.

Plek het my behoefte gepas. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Elfriede S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elfriede S

Vriendelike ontvang.

Lella van die gastehuis maak seker alles is in orde. Mooi uitsig. Alles skoon en netjies. Voel of jy by jou huis is.

Ronel L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Aangenaam en lekker

Vir die prys wat ons betaal het (al is die gastehuis nie 5 ster nie), is die verblyf 'n winskopie. Ons is vriendelik ontvang en die kamer met en suite badkamer is aan ons gewys. Alles wat skoon en netjies en die bed het fantasties geslaap. Ook was daar gemeenskaplike sitkamer wat ons kon gebruik. Die uitsig is ook wonderlik.

Bertus N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus N

Gerieflik met pragtige uitsig.

Dankie vir die lekker warm kamer met ons aankoms op 'n yskoue dag. Netjies met alles wat nodig is vir een of twee aande se oorslaap. Ons kan Die Kruik vir seker aanbeveel.

Leandri C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri C

Lekker rustige wegbreeknaweek.

Baie lekker plekkie vir 'n kort wegbreek. Die kombuiswerkspasie en badkamer is bietjie beknop vir langer termyn selfsorg. Die WiFi wou nie werk nie en die bed kan doen met 'n kopstuk. Die tuin is baie mooi.

Zanli N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanli N

Baie lekker gewees.

Die plekkie was mooi en netjies.

Jacques H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H

Baie lekker, gasvryheid uit boonste rakke, sal weer daar tuis gaan.

Plekkie was alles wat ons gesoek het, nie te groot en nie te klein nie. Die gasvrou was baie behulpsaam met inligting, ens.

Colleen V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen V

Had a pleasant stay. Beds comfortable. All you need for a night or two. Host was very friendly and helpful.

Only negative was the plumbing. Pipes very noisy and could not flush the toilet without having to close and open the waterflow and the cistern.

Natasha H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha H

Dit was lekker, maar nie die geld werd. Matras moet vervang word en kombuis onprakties.

Nie die geld werd veral die piepklein kombuis en matras.

Santie B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Santie B

Foto's moet bietjie ge-update word.

Die pad voor Kruik kort regtig aandag. Dit is nie loopafstand van alles. Daar kort regtig TLC in die erf en kamers.

Allan W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Allan W

Okay for a 1 night stop over.

Stayed in unit 3, which was clean and provided all the basics. However, it is very small, and the kitchen area is almost non-existent. Ideal for a 1 night stop over though.

Henk P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Henk P

Die gastehuis het opknap aandag nodig.

Dinge soos die toilet en watertoevoer is nie heeltemal in werking nie. Oor die algemeen het die huis en die tuin opknapwerk nodig. Ek sal nie weer van die gastehuis gebruik maak nie en dit ook nie aanbeveel nie. Daar is beter opsies beskikbaar.

Die Kruik se terugvoer

Dankie vir die terugvoer

Die Kruik
Francis S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Heerlik. Skoon. Mooiste uitsig.

Was baie skoon, mooi uitsig en baie goeie ligging. Vriendelik ontvang.

Chantal H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal H

Baie gesellig.

Ons was vriendelik ontvang, het tuis gevoel en het baie lekker gebly.

Jolanda F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda F

Lekker stil omgewing, Lella is 'n baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Ons het baie lekker gebly, stil en rustige omgewing as jy net 'n bietjie wil herlaai.

Kobus V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Beautiful place.

The host (Lella) was amazing and she made us feel very comfortable. The bedrooms were amazing. Though the kitchens were super small, especially in the bigger unit. One unit only had a bath.

Corli V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corli V

Aangenaam.

Vriendelike ontvangs deur 'n dierbare tante. Die kamer was baie skoon en netjies. Baie aangename ervaring met 'n stunning uitsig.

Bert R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert R

Skoon en netjies.

Rustige aand in 'n skoon en netjiese eenheid.

Nadia F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia F

Ons tydjie was regtig baie lekker gewees. Ons het bietjie probleme gehad met warm water, maar dit was nie so ernstig nie.

Sal definitief weer Clarens toe gaan en by die Kruik gaan bly.

Thabiso M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabiso M

It was tranquil.

We made our own bed.

Tanya P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P

Dit wat jy voor betaal, kry jy. Kan egter verbeter met ekstra detail. Kasdeure bly oopgaan, geen venster (behalwe glasdeur) in kamer.

Piepklein tafeltjie met klein bedlampie aan een kant van die bed. Stort het swart mold. Kussings is baie ongemaklik.

Ruan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Ruan V

Foto's is misleidend.

Die bad was vuil. Die pype raas as jy die warmwater kraan oopdraai. Die uitsig is baie mooi. Die plek is nie op standaard nie en die beddegoed op die dubbelbed het vuil merke op gehad.

Louwrens D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louwrens D

Swak. Die plek moet gesloop word nie uitverhuur word nie!

Die erf is nie gebruikersvriendelik, trappe, hoë stoep sonder reling. Kamers/kombuis/sitkamer baie klein en sleg uitgelê. Kombuisie en sitkamertjie lyk my was voorheen die gang. Warm water kokend warm. Warmwaterpype vibreer so erg dat die sinkdak saam met dit vibreer, 'n verskriklike klank in die nag. Bad vat vir ewig om leeg te loop. Die gebou in geheel is swak en nodig baie werk. Soos genoem glad nie geskik vir verhuring. Ek het die tweede aand 'n veel beter plek gekry vir goedkoper.

Richard H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Richard H

Won't use them again.

See rating.

Ngaka T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ngaka T

Very nice place and I feel welcomed.

It is a nice place, but I need a TV in the room.

Arlene B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Baie rustig.

Baie dankie vir julle gasvryheid! Ons het heerlik gebly.

Zune S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zune S

Pragtig en baie rustig.

Baie rustig. Die berg voor my kamer is sielsbedarend.

Marjourie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjourie B

Baie vriendelik. Voel tuis.

Baie mooi uitsig oor berge en die kliëntediens is puik en die verblyf is besonders ontspannend.

Nadine R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine R

Heerlik en rustig!

Baie lekker kamers vir oornag en baie skoon en netjies.

Reinet N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet N

Veilig, netjies en vriendelike mense.

Baie vriendelik ontvang, veilige parkering en geriewe was mooi skoon. Sal dit definitief aanbeveel.

Wanita L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanita L

Awesome.

Host was very friendly, accommodation with a great view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Gashere was vriendelik, verblyf met 'n goeie uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

P.c E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.c E

Baie aangename ervaring!

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Jy voel tuis en op jou gemak!

Nicolena V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolena V

Rustig en veilig.

Ons is vriendelik ontvang en Lella is 'n baie aangename en omgee-gasvrou! Ons het elke oomblik geniet! Baie dankie.

Desiree J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree J

Baie lekker gebly was gerieflik skoon en netjies.

Lella, die eienaar, het ons so verwelkom, ons het onmiddellik tuis gevoel. Sy was ten alle tye beskikbaar. Die eenheid was pragtig skoon en netjies. Baie veilig. Ons sal beslis weer daar oormag.

George V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George V

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie lekker geslaap, Lella baie behulpsaam en ons dadelik op ons gemak laat voel.

Hentie T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie T

Heerlik en privaat.

Lieflike uitsig op die berge.

Leon V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Gemaklik, netjies, great uitsig.

Sien sterre.

Luther M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luther M

Gerieflik, rustig.

Lekker gebly, stil en rustig. Ek en my dogtertjie kon heerlik ons eie ding doen. Baie vriendelik en gasvry. Het TV gemis met wêreldbekerrugby, maar dit was die minste. Dankie lekker gebly.

Ronel E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel E

Baie mooi uitsig!

Sou graag dalk vir die odd TV-program wou kyk, maar verder het die uitsig daarvoor opgemaak.

Anne-marie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie B

Uitsig is ongelooflik mooi.

Verblyf was baie aangenaam, gasvrou baie vriendelik en uitsig ongelooflik.

Jan-hendri S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendri S

Perfek as jy wil oornag.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kamer was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel as jy wil oornag. Sy het ons ook geakkommodeer met ons 2 jarige kind. Mooi uitsig van die stoep af.

Hannetjie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B

Die gasvrou was baie vriendelik!

Perfek vir gaste wat slegs 'n nag slaapplek verlang. Die vertrekke is klein, maar netjies en die uitsig vanaf die hoofstoep baie mooi. Ons was tydens die winter daar so ons het heerlik warm geslaap op elektriese komberse en verwarmers in elke slaapkamer. Sou jy as gas meer ruimte verkies is Die Kruik dalk nie vir jou nie.

Judy M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Judy M

It was amazing.

The owner was friendly and very welcoming. The room was clean and the view is amazing. I'd definitely go back again if I'm in Clarens.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ongelooflik.

Die eienaar is vriendelik and verwelkomend. Die kamer was skoon en die uitsig was ongelooflik.Ek sal beslis weer teruggaan as ek in Clarens is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leendert H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leendert H

Baie lekker en netjies.

Baie skoon, netjies en vriendelik ontvang. Baie lekker naweek. Sal weer hier kom bly.

Magriet L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet L

Die stukkie grondpad in die reënweer het mens laat wonder, maar eens tuis was alles netjies en deurdag voorsien vir ons gerief vir die nag.

Die ruimte en eie ingange van kamers, ruim stoep om die uitsig te geniet, kan mens maklik aanmoedig om langer as een nag oor te bly.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louise D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Louise D

Nie veilige ingang vir kleinkinders 'n ouer mense. Oppervlakte na kamers ongelyk. Vertrekke baie klein. Prysklas sluit nie TV in nie. Stoep 'n muurtjie nie veilig vir kinders nie. Kamers netjies 'n eienaar baie vriendelik. Prys onrealisties.

Sien sterre.

Die Kruik se terugvoer

Beste Louise,

Dit word nêrens aangedui op Die Kruik se profiel dat daar 'n TV is nie. Verder is alle eenhede soos uitgebeeld op die foto's.

In ons opinie, is die pryse nie onrealisties nie. Jy is welkom om dit met ander instansies te vergelyk.

Groete,
Die Kruik Bestuur

Die Kruik
Carin K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Carin K

Nie loop afstand van midde dorp soos geadverteer nie.

Vriendelike ontvangs. Eenheid net baie klein.

Die Kruik se terugvoer

Dit is nou regtig bietjie vaag. Wat sou jy as loopafstand beskou?

Die Kruik
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Scharia H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharia H

Baie lekker.

Baie vriendelike diens, baie mooi en netjies.

Christelle N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle N

Heerlik.

Lella was aangenaam en ons het heerlik gebly.

Johan E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Baie netjies en alles wat 'n mens nodig het.

Eienaar was baie gaaf en ons kon al 09:00 inklok. Het my ophoogte gehou van sleutels en reëlings.

Naomi V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Asemrowend.

Ons het 'n asemrowende tyd gehad. Awesome diens en gasvryheid.

Gert K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K

Baie mooi uitsig, skoon en netjies.

Baie dankie. Kamer was skoon en netjies en ons het alles gekry wat nodig was. Uitsig en ligging baie goed.

Liezel D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Baie rustig gewees.

Sal weer daar bly.

Pieter F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Vriendelike en hartlike ontvangs met aankoms. Heerlik warm en snoesige kamers in die koue.

Goed toegerus en baie netjies. Weg van die besige middedorp.

Ray B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B

Altyd lekker by die Kruik, skoon. netjies, pragtige uitsig.

Altyd lekker by die Kruik, skoon, netjies, pragtige uitsig.

Ilzé D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ilzé D

Skoon en netjies maar oudmodies.

Alles was skoon en netjies en die gasvrou vriendelik en skenk aandag aan detail. Die fasiliteite en gemeenskaplike sitkamer is egter oudmodies en vol tierlantyntjies.

Gerhard B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Vriendelik ontspanne.

Vriendelik ontvang, netjies en skoon. Mooi uitsig.

Gunter D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gunter D

Netjies en skoon.

Gelukkig met die verblyf by Die Kruik.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nico V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Dit was baie aangenaam met vriendelike ontvangs.

Ek en my vrou het by Die Kruik oornag en is vriendelik ontvang. Die kamer voldoen aan al die vereistes soos nodig. Ons het lekker gebly en sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Barend D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Barend D

Te duur.

Ons het eenheid 2 (die eenheid met die stort) bespreek, maar met aankoms is daar vir ons eenheid 1 (die eenheid sonder 'n stort) gegee. Met navraag oor die eenheid word daar vir ons gesê dit is die webtuiste se fout (wat dit toe nie was nie). Die kamer se vloere was baie vuil en die kamer baie beknop. Die bed is ook baie ongemaklik en kan doen met 'n nuwe matras en beddegoed. Die kamer kan ook doen met digter gordyne.

Die Kruik se terugvoer

Wees Geseënd.
Dankie vir die terugvoer.

Die Kruik
Sonja J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja J

Die hele plek is nie gastehuis kwaliteit nie.

Stel voor dat die eienaar ander gastehuise besoek om te kyk hoe 'n gastehuis lyk. Die toilette van 'n boonste vertrek se klanke kan alles gehoor word. Die dekor, linne ens pas nie eers bymekaar nie. Die "mildew" is oral in die badkamer te sien. Badkamer is ongemaklik klein.

Adri Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri Z

Die ligging is baie mooi.

Die mense is baie vriendelik.

Ray B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B

Heerlike plekkie om te bly met 'n pragtige uitsig.

Die ontvangs en algemene interaksie met die eienaar was van hoogstaande gehalte: vriendelik, lekker gesels, niks was 'n probleem by die Kruik nie. Ons kan hierdie plekkie aanbeveel, wees net bedag dat mense wat sukkel om in 'n bad te klim net navraag moet doen aangesien ons spesifieke eenheid nie 'n stort gehad het nie. Regtig 'n lekker tydjie daar spandeer, ons kan dit definitief aanbeveel.

Bernice G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice G

Pragtige plek met mooi uitsig en vriendelike ontvangsdiens.

Bitter mooi uitsig as mens by jou deur uitkyk. Baie veilig en ook baie netjies en skoon. Baie lekker gebly. Kon ook lekker vroeg al inboek en so laat uitboek die volgende dag soos ons wou. Sal definitief weer daar gaan bly en die plekkie aanbeveel vir ander.

Alice R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice R

Lekker!

Die Kruik was fantastiese akkommodasie wat in al my behoeftes voorsien het. Ek sal vir seker weer in die toekoms in Die Kruik tuisgaan en deur LekkeSlaap die bespreking doen.

Andre G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Uitstekend.

Goeie ontvangs, kamers was netjies met alles beskikbaar wat jy benodig vir selfsorg en 'n pragtige uitsig.

Chignet M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chignet M

Baie gerieflike verblyf met 'n baie vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Liz N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz N

Excellent value for money accommodation. Highly recommended.

Friendly host, clean and comfortable. Will definitely be back.

Dalena D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena D

Beknop, maar ideaal vir slaap op pad.

Wanneer jy Clarens besoek is dit om rond te loop, plekke te besoek en uit te eet. Die slaap en kombuis areas is beknop, maar indien mens nie baie tyd daar spandeer, soos ons, maak dit glad nie saak nie. Hierdie is nie 'n plek vir vakansie nie. Andersins baie gerieflik, skoon en vriendelik.

Donovan G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan G

Skoon en netjies.

Die Kruik se ontvangs was baie vriendelik en die geriewe het als gehad wat nodig is vir 'n aand of twee se oorbly. Baie netjies en skoon.

Maruis B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maruis B

Puik.

Goeie diens vriendelike gasvrou.

Taryn-lee P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Taryn-lee P

Was baie lekker, het dit geniet.

Sien sterre.

Dianri D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dianri D

Baie lekker.

Baie lekker. Rustige area. Fantastiese uitsig.

Zoe A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zoe A

Warm and cozy.

Hostess went out of her way to make our stay comfortable. Only thing missing was a shower.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Warm en knus.

Gasvrou het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf gerieflik te maak. Die enigste ding wat gekort het is 'n stort.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhard B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard B

Het al better plekke in Clarens beleef.

Van buite af lyk dit netjies, maar die bed is knopperig en die gordyne soo deursigtig dat die stoeplig wat aan is dit laat lyk soos daglig in die kamer.

Zanel D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanel D

Heerlik, gemaklik, voel soos huis.

Lella baie dankie vir jou gasvryheid! Ons het heerlik gebly! Ons uitsig was pragtig, die plekkie is goed toegerus, veilig en goed geleë.

Mari B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Was so lekker en ontspannend.

Dit was ongelooflik, het lekker gebly. In die tuin rondgeloop wat ongelooflik mooi was. Op die stoep gesit en koffie drink. Net wat mens nodig het om bietjie weg te kom. Home away from home!

Tiaan J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie tevrede!

Sal weer in toekoms gebruik!

Aliske N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliske N

Vriendelik, ontspanne, net genoeg, bekostigbaar.

Sien die sterre.

Zelda D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Baie mooi netjiese en veilige plekkie. Baie rustig en stil.

Dit was my eerste ervaring gewees van Die Kruik en kan dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Mens kan heerlik rus, want daar is net stilte daar! Die sonsopkoms vanuit die bed met 'n koppie stomende koffie is net die mooiste mooi.

Retha B - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Rustigheid van self.

Dis in die dorp maar doodstil. Jy maak asof die plek aan jou behoort en bly so lekker.

Grace M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace M

It was awesome.

Die Kruik was beautiful. We got a warm welcome by the owner. It was warm and neat. It's a place to be visited again.

Linda S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

We really enjoyed our break away! Thank you so much.

We will definitely stay here again.

Jannis L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannis L

Vriendelike eienares, netjies en skoon.

Ver genoeg van die middedorp se geraas af. Lekker gekuier.

Liza A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza A

Uitstekende, netjiese verblyf en 'n baie vriendelike eienares!

Die verblyf was uitstekend en baie netjies met alles wat jy nodig het. Die eienares was baie gasvry en vriendelik. Sal definitief aanbeveel. Baie dankie vir alles.

Sarel C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel C

Baie goed vir die prys.

Pragtige uitsig. Rustig en stil. Gasvry.

Cao L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cao L

It is fine.

It is safe and easy to the center of Clarens

Luandi C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luandi C

Netjies, goed toegerus en pragtige uitsig.

Verblyf was baie netjies en skoon. Daar was alles wat ek nodig gehad het. Pragtige uitsig. Is met baie gasvryheid verwelkom. Sal Die Kruik beslis aanbeveel.

Soaney V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Soaney V

Baie luuks, maar baie gemaklik.

Lella was baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige plek en luukse kamers. Alles wat ons nodig gehad het.

Fred K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K

Aangename, rustige tyd.

Baie lekker gekuier in die netjiese en goed toegeruste eenheid. Die eienaar/bestuurder stel belang in elke gas en gaan uit haar pad om die verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Goeie waarde vir geld.

Lizaan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan V

Aangenaam.

Dit was baie lekker, vriendelike gasvrou en die kamers het 'n baie mooi uitsig.

Andre C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre C

Baie aangenaam en gerieflik.

Gerieflik, skoon en netjies. Dit is goed dat daar nie 'n TV in die kamer is nie. 'n Mens kan dus die area waardeer.

Cornelius V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V

Vriendelik ontvang en was darem warm met die koue weer.

Geen TV nie en deur in badkamer maak dit baie beknop. Sal eerder 'n skuifdeur verkies in badkamer. Sal ook lekkerder gewees het as daar 'n TV in kamer was. Dis tog waarde vir geld. Baie vriendelik gasvrou.

Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ashley M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ashley M

Baie netjies en baie spasie om rond te loop buite.

Die Kruik is baie netjies en het baie vriendelike diens. Spasie is 'n bietjie min binne, maar dit pla nie as jy net daar wil slaap en rus nie.

Karien L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien L

Gemaklik en bekostigbaar.

Plekkie was gemaklik en goed toegerus. Die netheid van die erf kan wel verbeter word. Die vierkant wat sigbaar is deur die badkamervenster was onnet en onaantreklik.

Hj L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hj L

Te duur!

Geen motorafdak nie. Geen lugversorging nie. Geen stort nie - slegs 'n bad. Geen beker om hare af te spoel nie. Kamers het slegs 'n skuifdeur sonder vensters. Moet die deur in die nag ooplos vir ventilasie, en dan kom muskiete in. Sekuriteit?! Kombuis en badkamer (toiletspasie) is onprakties. Toegang van buite na die kamers is onprakties vir oumense - selfs gevaarlik as dit nat is. Privaatheid is nie baie goed nie.

Die Kruik se terugvoer

Ernst

Ek is jammer om te lees dat Die Kruik nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Ek wil net graag daarop wys dat die eenheid presies aangebied word soos dit op die webtuiste geadverteer is.
Daar is nie motorafdak nie, maar die motors word wel toegesluit, dus is dit veilige parkering.
Ek sal 'n beker verskaf om hare af te spoel.

Die Kruik

Die Kruik
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anel S

Onaangename ervaring.

Met ons aankoms was die eenhede nie reg vir gebruik nie, alhoewel die verblyf per e-pos bevestig was. Daar is 'n hond wat die hele nag onophoudend geblaf het, met die gevolg dat ons bitter min rus, vrede of slaap kon inkry.

Willem V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie aangenaam.

Stil en vreedsaam, net wat 'n stadsmens nodig het!

Sune V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Perfek.

Dit was netjies, met 'n mooi uitsig en lekker naby aan Clarens Square. En dis nie duur nie.

Moira B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira B

Regtig baie aangenaam

Die kamers is regtig netjies, gemaklik. Elektriese komberse, verwarmers, koffie en beskuit verskaf. Baie lekker, effens buite die middedorp, rustig en uitsig pragtig, berge toe.

Maggie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie S

Heerlike linne en goeie ligging.

Dit was lekker om daar te bly. Uitstekende kliëntediens. Probleme is onmiddellik opgelos. Ons het veilig gevoel en die motor was ook veilig. Baie dankie.

Dirkie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirkie D

Baie aangenaam en rustig.

Lella loop die ekstra myl om haar gaste se behoeftes te akkommodeer. Toe dit reën en ons wou braai, het sy haar stoep beskikbaar gestel ... ongelooflik!

Jj T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jj T

Pragtige uitsig en waarde vir geld.

Die Kruik is baie goeie waarde vir geld. Ons het 5 nagte hier spandeer. Die kamer is maar bietjie beknop, maar tog gemaklik. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie tuis gevoel en sal hierdie plekkie aanbeveel vir 'n naweekwegbreek.

Amanda G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G

Baie rustig met 'n mooi uitsig op die berge.

Die eienares is baie aangenaam en behulpsaam.

Chris W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris W

Baie lekker. Sal weer daar gaan bly as die geleentheid opkom.

Geen klagtes. Dit was regtig lekker. Net jammer dis nie troeteldiervriendelik nie.

Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 68, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHFTQyVZrWs9Mq5u90ofSKPx6kDExpXljP2t6JiQh2hUDm6cpF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 174 5 1 5 68 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521614407713 28.417445974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang