Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kruik

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Dieter D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustig en ontspannend. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Awesome and warm stay. Even though it was 1 night, it was great to have an awesome shower and a nice warm bed to sleep in. I was busy with an event and had been sleeping in tents a few days prior.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurindie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie mooi uitsig, oulike patio, baie rustige wegbreek. Lella was baie gasvry. Ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag
5.0
Mei 2024

Heerlike bederf met wonderlike gasvryheid en mooi uitsig. Het 'n heerlike ervaring gehad. Heerlik geslaap en warm gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig en pragtig. Baie lekker gebly. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Had a great stay & friendly host. Quiet place, perfect to bond & enjoy braai. Partner & I enjoyed our stay, host was very welcoming and went above and beyond to make our stay pleasant. Peaceful getaway from the city, had a lovely braai and look forward to going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sina L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Silwerskoon en alles wat nodig is in die kamer. Eersteklas verblyf. Baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die badkamer is wonderlik met 'n bad en 'n stort. Iets wat skaars is in gastehuise om 'n bad en stort te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Asemrowend. Pragtige uitsig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ab V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Baie lekker en dood rustig. Baie lekker gebly, king size bed, baie privaat, warm komberse en 'n heater, skoon en netjies, sal weer gaan. Baie mooi uitsig op die berge. Lekker stort en 'n groot skulpbad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 660
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 68, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHFTQyVZrWs9Mq5u90ofSKPx6kDExpXljP2t6JiQh2hUDm6cpF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 177 5 1 5 68 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.521614407713 28.417445974205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang