Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kuierhuis

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gerhard O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Peaceful. Peaceful, clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Die Kuierhuis
Thank you for the kind review, Gerhard. You are always welcome again. Thanks for leaving the house so neat and clean after your stay.

Pieter H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Aangename verblyf. Baie aangename verblyf met alle benodighede. Veilige omgewing naby winkels en strand. Uitstekende diens van die eienaar, Mariette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Die Kuierhuis
Baie dankie vir die mooi resensie Pieter, ek waardeer dit. Dit was 'n eer en voorreg om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Kom gerus weer.

Steven C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Baie lekker gewees sal weer boek daar. Baie lekker is skoon en baie gemaklik. Het alles vir ons maklik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2021

Heerlik. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Die Kuierhuis
Bly julle het jul tydjie geniet Karin! Waardeer die mooi woorde. Kom gerus weer! Alles wat mooi is vir julle vorentoe!

Ilonka P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Fantasties, rustig en baie tevrede. Mariette het my gekontak dae voor ons aankoms om seker te maak ons het die korrekte pin location, van daar af was haar kommunikasie fantasties tot wat ons veilig ingeboek en rustig was, sy het opgevolg of ons veilig op die pad is en seker gemaak dat ons die sleutels kry sodra ons by die huis kom. Sy het ekstra moeite gedoen met klein detail in die huis en sy het ons sommer baie welkom laat voel. Die huis is baie ruim, netjies, skoon en baie gesellig, kwaliteit beddens en handdoeke. Die huis en braai-area is goed ingerig en ons het niks kortgekom of benodig wat nie in die huis beskikbaar was nie. Ek sal met baie vertroue en entoesiasme Die Kuierhuis met groot lof aanbeveel. Ons het die verblyf daar terdeë geniet, het gevoel of ons eie huis op vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2019

Heerlik huislik pragtig en ruim. Eienaar was vreeslik gasvry en behulpsaam. Sal beslis weer ? geleentheid skep om daar te gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mariette
Die Kuierhuis
Baie dankie vir die resensie. Julle is aangename gaste om te kan huisves. Julle is altyd welkom by ons.

Christine C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2018

Baie gemaklike huis in 'n goeie ligging. Dit het soos ons eie huis gevoel by die see, volledig met 'n baie lekker stoep, braai-area, 3 slaapkamers met goeie beddegoed, twee badkamers en 'n motorhuis. Die huis het 'n alarm en die sekuriteit het twee keer kom seker maak alles is reg. Al wat gekort het is WiFi vir ons tieners. Inkopies in Sedgefield is so maklik en daar is 'n verskeidenheid van winkels. 'n Groot deel van die strand was nie geskik vir swem nie so was leeg. Die lagoon is baie populêr, maar ons tieners was vinnig verveeld daar. Dis perfek vir kinders onder 10.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petro B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2017

Wow. Die huis is wow, die bestuur is wow. Ons het die naweek baie geniet. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Die Kuierhuis
Baie dankie vir die resensie Petro, ek waardeer dit. Julle is welkom hier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe9d16f622699e726c6ebaf55a30f393c46f7610742af53a1cf13262811d32c06be1804033b844995f8882064e38e158c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 23 Gardenia Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.028574411074 22.808546906221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang