Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kuierhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Kuierhuis bied gehalteverblyf vir 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid geleë in Sedgefield en is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.

Die huis is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en kan tot 6 persone gemaklik akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Die sitkamer het gemaklike sitplek vir 6 en 'n TV en WiFi.

Daar is 'n binnebraai-area met oorgenoeg spasie vir onthaal en 'n eetkamerarea met sitplek vir 6. Daar is 'n sonnige patio wat noord front waar gaste met 'n boek kan ontspan of saam met vriende en familie kan kuier.

Gaste het ook toegang tot 'n toesluitmotorhuis wat afstandtoegang het. Die huis is ook toegerus met 'n alarm en sekuriteitstelsel.

Voëlkykers sal die ryk voëllewe in die tuin waardeer.

Die huis is 800 meter vanaf Myoli-strand, die Sedgefield-strandmeer en talle ander besienswaardighede.

'n Skoonmaakdiens word een keer per week aan vakansiegangers verskaf, asook 'n ekstra stel skoon linne en handdoeke. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Die Kuierhuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kuierhuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gardeniastraat 23, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fe9d16f622699e726c6ebaf55a30f393c46f7610742af53a1cf13262811d32c06be1804033b844995f8882064e38e158c37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 23 Gardenia Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.028574411074 22.808546906221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang