Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Letterhuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Letterhuis is 'n pragtige Victoriaanse huis op 'n plaas in Prince Albert se buitewyke. Dié bekoorlike dorpie bied 'n hele klomp doendinge om te geniet, insluitend wyn-, olyf- en kaasproe, sterrekyk en historiese besienswaardighede om te verken.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Daar is 'n kombuis wat vir selfsorg toegerus, 'n kaggelm braai-area en veilige parkeerplek.

Doendinge in Prince Albert sluit begeleide historiese staptoere deur die dorp, spookstaptoere in die aande, plaasmarkte en kaasproe in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Annemarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Die stilword was voedsel vir die siel. Ons is met soveel hartlikheid en gasvryheid ontvang met ons aankoms. Baie lekker staproetes. Die huis was netji...
Sien meer
Sep 2024
Sigrid W
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlike kosbare ervaring. Die verblyf in Die Letterhuis en die stap op die wandelpaaie in die omgewing was 'n ongelooflike ervaring. Hier kon me...
Sien meer
Feb 2024
Annemarie M
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi en rustige omgewing. Heleen en Karel het ons met die intrapslag sommer welkom laat voel. Na ons middagstappie het Heleen ons bederf met die ...
Sien meer
Sep 2023
Nelia L
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik! Wat 'n ervaring! Die plekkie is prentjiemooi, met bederfies waar jy kyk. Spesiaal verby! Heleen en Karel laat mens tuis en welkom voel. S...
Sien meer
Mei 2023
Eric C
Gesin met klein kinders
5.0
Spectacular setting. Quiet and restful. Tranquil walks. Comfortable and near accommodation. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Letterhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R407, Aswater Plaas, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzOdRWegqOk9yIBtSIMAlexS3g3jlywgIjrfm7W27xVZcrZLuD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 R407 Aswater Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.273641441605 22.375524044037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang