Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabbelrus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 209 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absoluut perfek vir ons gewees met alles wat jy benodig. Baie oulike plek met baie goeie diens en kommunikasie. Dorpie is klein, maar ligging was uitstekend met alles binne loopafstand van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal enige tyd weer daar oornag. Baie, baie gasvry en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamirrie O
1 nag
5.0
Sep 2024

Reis oppad na my jaarlikse vakansie. Neem dit gewoonlik hierdie tyd van die jaar. Baie lekker gebly. Huisie is mooi ingerig en versier. Laat dink my aan my ouma se huis, met mooi antieke ouhede. Ook naby aan al die lekker eetplekke. Ek, my ma en pa is baie tevrede en het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esté A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike akkommodasie sentraal geleë in De Rust. Ons het heerlik gebly in Visvanger. Dit was 'n baie ruim huisie met groot badkamers en alle geriewe was puik. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie, Esté, en dit was ook heerlik vir ons om julle hier by Kabbelrus te hê. Kom kuier asb. weer vir ons.

Susan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die verblyf was prentjie mooi en De Rust is regtig 'n oulike plekkie. Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljoen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Prentjiemooi en vriendelik. 'n Pragtige kunstige plekkie in 'n prentjie-mooi omgewing, met baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Ons is so bly dat julle kom kuier het in De Rust, dit was heerlik om julle by ons te hê.

Yolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A very happy stay at Kabbelrus. Friendly staff and comfortable accommodation. Was private enough yet still felt very much part of the town life, which is what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Yolandi, we're so glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Thank you so much.

Matthys C E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik en baie goed gelee. Baie gerieflik en goed gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie!

Boshoff S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We had an incredible stay at Kabbelrus, with warm hospitality and comfortable accommodation. We wanted to extend our heartfelt thanks for the incredible experience we had during our recent stay at Kabbelrus. From the moment we arrived, we were impressed by the warm welcome and hospitality extended to us. The accommodations were comfortable and beautifully appointed, providing us with a relaxing and enjoyable retreat. Your attention to detail and commitment to ensuring that we have a memorable stay did not go unnoticed. We truly enjoyed every moment of our stay and cannot wait to return in the future. Thank you for providing us with such a delightful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
We appreciate your positive and heart-warming feedback and are delighted to know you enjoyed your stay at Kabbelrus Guesthouse. Your satisfaction is our top priority, and we look forward to serving you again soon. Please feel free to book directly and we have many special ventures for the future. The Restaurant, Rooi Donkie, just opened and we have many good surprises in store for our guests. Thank you for taking the time to leave us a review. We are thrilled to hear that you loved your experience at Kabbelrus.

Alma S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

'n Besondere en spesiale ervaring in 'n karaktervolle gastehuis. Die karaktervolle atmosfeer laat 'n besoeker baie spesiaal voel. Sal vir seker weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Minika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 209

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgFlN9mftjP0vXjLvWPyVFWk1zUQ4TjwfOizTt7W5N61SEhHXZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 209 5 1 5 6 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488001341385 22.536773085594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang