Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabbelrus

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kabbelrus is in die skilderagtige dorpie De Rust, aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by die ingang van Meiringspoort geleë.

Die verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid verskillende tipes eenhede. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die Selfsorgkothuis het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Houtkapper het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware.

Geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel, veilige parkeerplek, braaigeriewe en WiFi in.

Restaurante en aandenkingswinkels is naby. Toeriste het 'n keuse van verskillende staptogte in en om die dorpie. Daar is baie verskillende besienswaardighede rondom De Rust soos die wêreldbekende Kangogrotte, Swartbergpas en die majestueuse Meiringspoort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 204 resensies vir Kabbelrus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Minika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kabbelrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgFlN9mftjP0vXjLvWPyVFWk1zUQ4TjwfOizTt7W5N61SEhHXZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 204 5 1 5 6 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488001341385 22.536773085594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang