Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabbelrus

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kabbelrus is in die prentjiemooi dorp De Rust aan die voorheuwels van die majestueuse Swartberge en by Meiringspoort se ingang geleë.

Verblyf word in 'n rits verskillende eenhede gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die selfsorgkothuis het 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en die Houtkapper-eenheid het ook 'n kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.

Geriewe op die perseel sluit 'n plonspoel, veilige parkeerplek, braaigeriewe en WiFi in.

Daar is restaurante en geskenkwinkels naby die eenhede. Gaste kan verskillende staproetes in en om die dorp aandurf, of die rits besienswaardighede in en om De Rust besoek, soos die wêreldbekende Kangogrotte, Swartbergpas en die majestueuse Meiringspoort.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 204 resensies vir Kabbelrus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Minika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kabbelrus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgFlN9mftjP0vXjLvWPyVFWk1zUQ4TjwfOizTt7W5N61SEhHXZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 204 5 1 5 6 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488001341385 22.536773085594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang