Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Markhuisie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Illanique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek vir 'n rustige wegbreek. Stil en rustig. Stylvol versier met al die klein ekstra's. Stapafstand van die Saterdagmark, winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Kom kuier gerus weer.

Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie welkom gevoel en sal vir seker weer terugkom. Definitief sal ons die plekkie vir mense aanbeveel. Pragtig, netjies en baie goed toegerus. Ideaal vir twee persone.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Baie lekker gebly. Die Die Markhuisie is stylvol en alles wat nodig is vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Dankie Hannes, was lekker om jou te leer ken. Kom kuier weer.

Derek H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very comfortable. Really very comfortable self-catering unit. The kitchen had everything. Nice and quiet. The stoep area and garden were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die Markhuisie is perfek vir 'n vinnige wegbreek en kuier in Greyton. Ons het baie lekker gekuier in die Markhuisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Kom kuier gou weer.

Theresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Definitief 'n terugkeerbestemming. Dis ons tweede keer daar, so dit sê baie. Lekker bederfies, alles wat nodig is: koffie, tee melk, beskuit, verversings en selfs 'n bottel wyn en brandhout vir die kaggel. Baie tegemoetkomende gasvrou. Sal weereens ons keuse wees vir 'n terugkeer na Greyton.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Dankie Theresa, kom asb. gerus weer kuier.

Benji S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lekker verblyf binne loopafstand van alles. Baie dankie vir die warm welkom met al die eetgoed, wyn, koekies en beskuit - dit was alles baie lekker en word waardeer. Die huisie was skoon en netjies en baie goed toegerus - ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kennith A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

I would definitely return. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Hi Derek, please call again.

Santie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Sal vir seker weer teruggaan na Die Markhuisie. Dit was heerlik. Die Markhuisie is die perfekte plekkie naby die dorp, loopafstand van alles af. Die Markhuisie is 'n pragtige plekkie, so cosy lekker bly plekkie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Greyton is 'n plek om bietjie uit die gejaagde lewe te ontsnap. Ons het lekker gebly en gerus. Lekker gestap waar ons ookal wou wees. Mooi dorpie en lekker atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
John En Karlien
Die Markhuisie
Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuQkOumBgDqDF1LFWXKvx6rVLgCBDwoZF6UJWFQd4gkViKrj23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 6 Cross Market Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048294765625 19.608597457409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang