Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Markhuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Markhuisie is 'n selfsorgkothuis in Greyton wat gerieflik ingerig is vir 2 gaste.

Die oopplan-kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonkamer het 'n eetarea en 'n kaggel. Braaigeriewe en parkeerplek voor die kothuis is beskikbaar.

Die Markhuisie is net 200 m vanaf die gewilde Saterdag-markie, en stapafstand vanaf allerlei winkels en restaurante geleë. Daar is verskeie 4x4-, stap-, voetslaan- en bergfietsroetes in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Illanique V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir 'n rustige wegbreek. Stil en rustig. Stylvol versier met al die klein ekstra's. Stapafstand van die Saterdagmark, winkels en restaurante.
Sep 2024
Gert S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie welkom gevoel en sal vir seker weer terugkom. Definitief sal ons die plekkie vir mense aanbeveel. Pragtig, netjies en baie goed toegerus....
Sien meer
Apr 2024
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Plattelandse gasvryheid op sy beste. Baie lekker gebly. Die Die Markhuisie is stylvol en alles wat nodig is vir 'n naweek wegbreek.
Apr 2024
Derek H
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Really very comfortable self-catering unit. The kitchen had everything. Nice and quiet. The stoep area and garden wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Die Markhuisie is perfek vir 'n vinnige wegbreek en kuier in Greyton. Ons het baie lekker gekuier in die Markhuisie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Markhuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cross Market-straat 6, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiuQkOumBgDqDF1LFWXKvx6rVLgCBDwoZF6UJWFQd4gkViKrj23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 6 Cross Market Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048294765625 19.608597457409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang