Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Meerkat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Meerkat is in die Karoodorpie, Carvarvon en word omring deur die bekende platberge wat deel uitmaak van die Kareebergreeks. Die area is vol geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede wat gaste kan besoek.

Verblyf is beskikbaar in 3 oopplan-eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is en suite en het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en 'n ontbyttoonbank. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, 'n radio en toegang tot 'n braai.

Kaartgeriewe is beskikbaar. Let wel dat daar 'n addisionele 5% op die bedrag gehef sal word.

Gaste kan doendinge soos gholf, rolbal en tennis geniet en besienswaardighede sluit die Carvarvon Museum, voetslaaproetes en plekke van geskiedkundige belang in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Albert O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon en presies wat ons benodig het! Ligging is baie goed met vriendelike eienaar.
Jul 2023
Philip B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike kliëntediens. Heerlike oornagblyplek. Die eienaars gee uitstekende diens en ons het heerlik gebraai op 'n wintersaand.
Jun 2023
Istelle G
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare en gerieflike oornagverblyf in die Karoo. Die gasheer het ons vriendelik ontvang. Voertuig was veilig onder dak en by die voordeur. Het l...
Sien meer
Apr 2023
Christiaan H
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker verblyf in Carnarvon. Ek het baie lekker oorgebly by die Meerkat en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Mrt 2023
Rinette C
Saam met lewensmaat
4.4
Was goed geleë oorslaap vir een aand. Ons moes ons reisplanne verander as gevolg van voertuig probleme. Ons gasheer was baie vriendelik, hulpvaardig e...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Meerkat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang