Die Melkbaai 54
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
John S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie veilig en rustig.
Die Melkbaai 54 se terugvoer
Hi John
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hannetjie
Raquel D - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Annemarie A - Des 2023
Algehele gradering
'n Baie lekker eenheid.
Cecil S - Feb 2024
Algehele gradering
Lekke by die see.
Wayne M - Nov 2022
Algehele gradering
Die gasvryheid was ongelooflik, die akkommodasie is net groot genoeg en die plek is bitter netjies.
Joy C - Des 2022
Algehele gradering
Awesome place, near beach, smell of sea air very refreshing.
Sharon B - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome, neat ,very friendly and helpful owner.
Johlene E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Spg M - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby die see.
Cwewin S - Nov 2022
Algehele gradering
Goed.
Lees meerPeter V - Mei 2022
Algehele gradering
Genotvol.
Die Melkbaai 54 se terugvoer
Dankie vir die kommentaar. Die advertensie vertoon tans dat die eenheid op die tweede verdieping is en via trappe bereik word. Ek sal beslis die "ouer mense" bysit. Baie dankie.
Johlene E - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en die gasvrou is baie nice!
Die Melkbaai 54 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Johlene! Hoop om julle weer te verwelkom!
Patrick A - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Shawn F - Mrt 2019
Algehele gradering
Relaxing and most enjoyable.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang