Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Melkbaai 54

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 14 resensies vir Die Melkbaai 54
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
John S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Baie veilig en rustig.

Die dame wat ons verwelkom het, was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Sal die plek aan enige persoon aanbeveel.

Die Melkbaai 54 se terugvoer

Hi John

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien.

Groete
Hannetjie

Die Melkbaai 54
Raquel D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel D

Fantasties.

Ons het dit terdee geniet. Baie netjies en skoon. Naby die see en baie romanties.

Annemarie A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie A

'n Baie lekker eenheid.

Ek het heerlik gebly. Dit was naby die see en alles wat ek benodig het was wel in die eenheid verskaf. Daar was vir my rooibostee, koffie en melk, en die eienares was besonder behulpsaam en gaaf.

Cecil S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil S

Lekke by die see.

Baie lekker, dankie, maar nie geskik vir bejaardes. Trappe is onveilig.

Wayne M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne M

Die gasvryheid was ongelooflik, die akkommodasie is net groot genoeg en die plek is bitter netjies.

Ek sal dit aanbeveel sonder enige twyfel.

Joy C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C

Awesome place, near beach, smell of sea air very refreshing.

All in all place is neat and nice and close to the beach, love the goodies from the owner. We had a very warm welcome from Aunty Wynn, and we're told where everything is, everything you need for a getaway.

Sharon B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Awesome, neat ,very friendly and helpful owner.

Very clean and tidy bachelor flat, ideal for you and your partner, loved the welcome goodies received from owner.

Johlene E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene E

Baie lekker.

Gasvrou verskriklik vriendelik. Uitstekende kliente diens.

Spg M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Spg M

Baie gerieflik en naby die see.

Lekker skoon en gerieflike woonstel.

Cwewin S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cwewin S

Goed.

Die eienaar was uitstekend en behulpsaam. Die area is veilig en die plek is verskriklik netjies en skoon. Dit was egter 'n pluspunt om die see-uitsig te sien. Die enigste probleme was egter die stortprop wat stukkend was en ongemaklikheid om te stort daarmee. Die DSTV kan egter opgegradeer word vir meer kanale sowel as 'n beter televisie. Die veiligheid van die deur se slot was egter kommerwekkend omdat dit moeilik oopsluit en toesluit, dit moet dus na gekyk word en vervang word. Verder was alles goed en het ons lekker vakansie gehou.

Peter V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter V

Genotvol.

Die trappe nie geskik vir ouer mense.

Die Melkbaai 54 se terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Die advertensie vertoon tans dat die eenheid op die tweede verdieping is en via trappe bereik word. Ek sal beslis die "ouer mense" bysit. Baie dankie.

Die Melkbaai 54
Johlene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johlene E

Baie lekker en die gasvrou is baie nice!

Was 'n goeie wegbreek. Het dit nodig gehad.

Die Melkbaai 54 se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Johlene! Hoop om julle weer te verwelkom!

Die Melkbaai 54
Patrick A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick A

Wonderlik.

Alles in orde net DStv ontbreek.

Shawn F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F

Relaxing and most enjoyable.

Pleasant and cosy. Nicely located.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALI8ihcNdmacZj2Bi4unEuh6E3w62L2ImIujWSfby88ltcGpdHS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 Burnard Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.111596103633 18.82295435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang