Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Melkbaai 54

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie veilig en rustig. Die dame wat ons verwelkom het, was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Die plek was skoon en netjies. Sal die plek aan enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannetjie
Die Melkbaai 54
Hi John Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete Hannetjie

Raquel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ons het dit terdee geniet. Baie netjies en skoon. Naby die see en baie romanties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie A
Kort verblyf
5.0
Des 2023

'n Baie lekker eenheid. Ek het heerlik gebly. Dit was naby die see en alles wat ek benodig het was wel in die eenheid verskaf. Daar was vir my rooibostee, koffie en melk, en die eienares was besonder behulpsaam en gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Lekke by die see. Baie lekker, dankie, maar nie geskik vir bejaardes. Trappe is onveilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Die gasvryheid was ongelooflik, die akkommodasie is net groot genoeg en die plek is bitter netjies. Ek sal dit aanbeveel sonder enige twyfel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Awesome place, near beach, smell of sea air very refreshing. All in all place is neat and nice and close to the beach, love the goodies from the owner. We had a very warm welcome from Aunty Wynn, and we're told where everything is, everything you need for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Awesome, neat ,very friendly and helpful owner. Very clean and tidy bachelor flat, ideal for you and your partner, loved the welcome goodies received from owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlene E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Baie lekker. Gasvrou verskriklik vriendelik. Uitstekende kliente diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Spg M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Baie gerieflik en naby die see. Lekker skoon en gerieflike woonstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cwewin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Goed. Die eienaar was uitstekend en behulpsaam. Die area is veilig en die plek is verskriklik netjies en skoon. Dit was egter 'n pluspunt om die see-uitsig te sien. Die enigste probleme was egter die stortprop wat stukkend was en ongemaklikheid om te stort daarmee. Die DSTV kan egter opgegradeer word vir meer kanale sowel as 'n beter televisie. Die veiligheid van die deur se slot was egter kommerwekkend omdat dit moeilik oopsluit en toesluit, dit moet dus na gekyk word en vervang word. Verder was alles goed en het ons lekker vakansie gehou.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALI8ihcNdmacZj2Bi4unEuh6E3w62L2ImIujWSfby88ltcGpdHS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 5 Burnard Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.111596103633 18.82295435582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang