Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Melkstal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Hendrik A
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustige en lekker naweek weg. Ons het baie lekker gebly. Die huis (ons het in die Melkstal huis gebly) het alles wat mens nodig het, met 'n kaggel binne en ook 'n lekker stoep buite om te kan braai. Dit is stil en rustig en presies wat mens nodig het vir 'n naweek weg. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diedre C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Wonderlike stilte! Geen of min selfoonopvangs. Het wonderlik gerus! Ek het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trekker C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Weggesteek, skoon, stil,plaas en baie basies. 'n Basiese houthuisie ideaal vir twee mense om weg te breek van die stad se geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
Die Melkstal
Dankie dat julle die boshuisie geniet het.

Marianne M
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Rustig, stil en vredevol. Definitief 'n rustige plek vir ontspan en son sit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engelie O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Wegbreek na die oopte. Dit was heerlik om oop veld en mielielande om my te sien, net wat ons nodig gehad het. Die Melkstal is lieflik geleë en die pad daarheen was heeltemal rybaar, hoewel die paaie skade gekry het tydens die onlangse reën. Die kuier-areas het oral lekker verrassings en die plaasdam was 'n welkome swemplek vir die kinders. Ons het die groot stoep en braai vreeslik geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Fantastic place for parents with young children. There is a fantastic entertainment area which has a braai, pizza oven, pool and a jungle gym with a trampoline. The kids loved seeing the farm animals too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Rustige plaasatmosfeer waar mens net kan rus en ontspan. Die ervaring was asof jy 'n rustige plaaskuiertjie het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ida B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2023

Heerlike stoep. Dit was 'n aangename naweek op die plaas. Die huis is baie aangenaam met goeie fasiliteite, maar dit was nie behoorlik skoon nie. Daar was ou vullis in die asdrom, en die toonbank in die kombuis, asook die stoof, was vuil. Die geiser is baie sensitief, dus het ons baie gesukkel om die water in die stort te reguleer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sarita
Die Melkstal
Dankie vir terugvoer, Ida. Ek sal die geyser gaan stel! Jammer ook dat die stoof nie skoon was nie, dis vir my baie vreemd. Ek gaan beslis met my dame daaroor gesels. Sy het wel genoem dat julle seker ook nie die skottelgoedwas seep gesien het nie, want alles was vuil gelos. Afgesien van dit het julle nie net die handdoeke wat vir julle uitgesit was gebruik nie, maar 16 handdoeke wat in 'n kas gestoor was gebruik. Sal jy ook net dalk vir my loer vir 'n kombersie wat weg is. Ek wou jou al whatsapp. Laat weet my gerus. Mooi dag!

Marise B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie rustige, plaasatmosfeer. 'n Rustige wegbreek met 'n plaasatmosfeer. Vriendelike eienaars en baie behulpsaam met enige van jou behoeftes. Sal Die Melkstal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarita
Die Melkstal
Baie dankie Marise. En dankie dat julle alles so mooi netjies gelos het. Dit word waardeer! Sien julle weer!

Alida W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Pragtige plaas en met al die moderne geriewe om heerlik te ontspan. Hys Patrys was skoon en netjies. Die plaas is stil en ons het laatmiddag lekker gekuier op die groot stoep. Dit was heerlik om na al die naggeluide te luister. Ons kan die wegbreek uit die stad definitief aanbeveel. Puik diens aan almal by die Melkstal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HeBiDrdSqtIrbCinYw565ryKPlyVuw8i8CPxAd65HH0hEtOEP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 461 Rietfontein Farm Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.771911959311 28.253240436316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang