Die Melkstal
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Melkstal bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat 35 minute se ry vanaf Heidelberg in Gauteng geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die stadsgewoel.
Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 16 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis.
Die perseel het 'n gemeenskaplike betonswemdam en 'n speelarea vir kinders met 'n glybaan, 'n klimraam, klimmuur, klimnet, swaaie en 'n Zipline vir kinder onder 6 jaar. Gaste kan aktiwiteite soos voëlkyk, bergfietsry en stap op die perseel geniet. Die Vaaldam is 15 km ver. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel en ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Plaasdiere loop vry rond. Let asb. daarop dat daar 'n swak sein is, geen WiFi nie, en slegs 'n TV met DStv in een van die eenhede.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sarita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
- Gaste dink Die Melkstal het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang