Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Moerbeiboom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 63 resensies vir Die Moerbeiboom
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmari R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R

Baie gerieflike gastehuis met alles wat nodig is. Gesellige atmosfeer.

Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar bly. Alles was baie netjies en skoon. Baie gerieflike ligging in 'n stil en gesellige buurt. Gasheer en sy familie is baie vriendelik en behulpsaam.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hallo Elmari! Dankie vir julle ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Dit was lekker om julle gesint te ontvang. En ook lekker om jou resensie te lees! Maak gerus weer so hoor. Groete!

Die Moerbeiboom
Jaco L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Moerbeiboom uitstekend.

Moerbeiboom is 'n baie netjiese toegeruste eenheid in 'n veilige, stil omgewing. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Jaco. Dis 'n plesier om jul te ontvang. Maak weer so! Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Talita D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita D

Veilig, skoon en vriendelik.

Dit was 'n wonderlike verblyf, mooi skoon en veilig. Perfek vir oornag. Sal weer gebruik. En 'n oulike hondjie.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hallo T! Dankie vir jou mooi woorde! Jul is baie welkom hoor! Maak weer so!
Groete Chris

Die Moerbeiboom
Karabo M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M

Fantastic!

Amazing host. Lovely location. Definitely recommend for short, medium and long term stays.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hi Karabo! Thank you for choosing to stay with us. It was so nice to meet you and Bosman! See you soon!

Die Moerbeiboom
Jolandi G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi G

Baie lekker!

Lekker plek. Lekker mense. Netjies en veilig.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hi Jolandi! Dankie, ons dink ook julle is lekker! Maak weer so. Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Phillip H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip H

Heerlik.

Heerlik, dankie. Alles is netjies en mooi en rustig.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Groot plesier om jou te ontvang, Phillip! Maak gerus weer so! Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Christine C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C

Het die stilte geniet.

Baie dankie, het die stilte geniet. Moes myself net keer om nie te begin storieboek te lees nie. Die versoeking was groot om deurnag 'n boek te lees.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hallo Christine! Jy moes maar 'n boek gryp en lees, jong! Bly jy het dit geniet hier by ons. Maak gerus weer so! Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Linda D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Comfortable, great design. Perfect!

A wonderful place. Thoughtful design, super comfortable with everything that you need. Brilliant value for money. Thank you so much!

Die Moerbeiboom se terugvoer

Wow Linda, thank you so much for your kind words! Please do visit us again! Greetings, Chris

Die Moerbeiboom
Charlotta D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotta D

Vriendelik, netjies en ideale verblyf.

Pragtige verblyf. Soveel moeite is ingesit in die uitleg en mooi maak van hierdie plekkie. Inboek was baie vinnig en maklik. Vriendelik ontvang. Sal enige tyd weer hier kom bly. Baie netjies.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer, Charlotta! Maak gerus weer so! Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Karen A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Will definitely be my first choice when visiting Bloemfontein again.

Room was cozy, comfortable and warm in a very cold Bloemfontein. Excellent customer service.

Louise B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Vriendelike diens.

Aangenaam en goeie diens.

Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Alles wat nodig is, is beskikbaar, goeie netjiese omgewing en naby winkels.

Baie gasvrye diens, alles perfek.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat julle by Die Moerbeiboom oorbly, Pieter. Julle is meer as welkom! Groete

Die Moerbeiboom
Rico C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rico C

Lekker tuis gevoel.

Was baie lekker en netjies. Vriendelik ontvang en goeie gasvryheid.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Rico! Maak gerus weer so! Groete, Chris en Deo.

Die Moerbeiboom
René T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Veilige, netjiese, skoon akkommodasie.

Vriendelik ontvang deur gasvrou. Inklok is vooraf gekommunikeer en het vlot verloop. Heerlik gebly en sal beslis aanbeveel vir ander.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, René! Maak gerus weer so! Groete, Chris & Deo

Die Moerbeiboom
Marie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K

Netjies, verwelkoming, perfek!

Ons het baie lekker gebly, vriendelik ontvang en alles was perfek in plek. Sal beslis weer kom, wanneer ons weer deur Bloemfontein reis.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Marie! Maak gerus weer so. Groete

Die Moerbeiboom
Adriaan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Gemaklik en gerieflik.

Die verblyf is maklik bereikbaar vanaf die N1 en is in 'n stil en veilige woonbuurt geleë, net 'n paar minute se ry vanaf restaurante en winkels. Die kamer is baie netjies en gemaklik, met alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal graag weer by die verblyf oorbly.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Adriaan! Jul is meer as welkom by Die Moerbeiboom! Groete

Die Moerbeiboom
Rudi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K

Comfortable and relaxing.

Clean, comfortable, private and friendly hosts.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Thank you for your review, Rudi! You are more than welcome at Die Moerbeiboom! Greetings

Die Moerbeiboom
Carien C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien C

Pragtigte plek en oulike mense.

Netjies en goed geleë.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Carien! Julle is meer as welkom by Die Moerbeiboom! Groete.

Die Moerbeiboom
Heinrich E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E

Wonderlik.

Skoon, netjies, vriendelik! Sal definitief weer kom bly!

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Heinrich! Julle is meer as welkom by Die Moerbeiboom! Groete

Die Moerbeiboom
Charmaine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Goeie waarde vir geld.

Pragtige plekkie, alles wat jy benodig. Lekker bed na 'n lang dag op die pad.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Charmaine! Julle is meer as welkom by Die Moerbeiboom. Groete

Die Moerbeiboom
Vanessa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Dit was regtig baie lekker en mooi, mens voel veilig en opgemak.

Baie lekker gebly, die kamer is baie mooi en modern!

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Vanessa! Julle is meer as welkom by Die Moerbeiboom! Groete

Die Moerbeiboom
Hannes V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Veilige parkering. Vriendelike mense.

Perfekte oornagplekkie. Baie veilig gevoel en lekker gerus.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde Hannes! Julle is meer as welkom by Die Moerbeiboom! Groete.

Die Moerbeiboom
Hendre D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre D

Oulike plek met oulike mense. Beste diens. Waarde vir geld.

Chris is wonderlik. Aangename mens wat bereid is om met enige iets te help. Ons het geboek vir die 2de Januarie, maar weens onvoorziene omstandighede moes ons dit skuif na die 31ste Desember, en hy het binne minute gehelp en dit moontlik gemaak.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het Hendre! Maak gerus weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Dj A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj A

Netjies en gemaklik.

Vriendelike ontvangs, goeie diens en het rustig geslaap.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer! Maak gerus weer so as julle in Bloem is. Groete!

Die Moerbeiboom
Marie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Die Moerbeiboom is 'n baie gemaklike, gerieflike oornagstop.

Dit is baie maklik en gerieflik om oor te bly by Die Moerbeiboom. Die aanwysings is maklik. 'n Baie behulpsame persoon wat oor alles kan adviseer en help. Lekker warm stort en 'n lekker bed vir 'n koue Bloemfontein-aand. Ook reg voor die deur parkering.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Baie dankie Marie, dit was 'n fees om jul te ontvang. Maak gerus weer so. Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Alida K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K

Beslis aanbeveel.

Vriendelike ontvangs van Lollo. Mooi, skoon en netjiese verblyf. Baie veilig en rustige omgewing.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Alida! Lollo is 'n ware staatmaker. Groete, en kom kuier weer by Die Moerbeiboom!

Die Moerbeiboom
Bruce P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce P

Very pleasant stay.

Room was clean, neat and tidy!

Riaan R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Perfekte oornaggeriewe.

Goeie geriewe. Naby aan die snelweg. Perfek vir oornagverblyf oppad Kaap toe.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Riaan! Maak weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Nelda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda D

Absoluut heerlik, netjies, warm en elke sent werd!

Ons het baie lekker gekuier. Die kamer was so mooi en netjies en die dekor is boonop pragtig! Daar is alles wat jy nodig het en ons is hartlik ontvang. Reëlings is baie mooi deurgegee en ons sal vir seker weer daar oorbly.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Nelda! Maak gerus weer so! Groete.

Die Moerbeiboom
Rl A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rl A

Lekker.

Netjies en mooi. Miskien net 'n klein klag, die honde wat so lawaai. Maar dit was ook net so 'n uur.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde en positiewe resensie! Jul is meer as welkom by Die Moerbeiboom! Jammer oor die brakke wat doenig was. Groete

Die Moerbeiboom
Chris B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Stil, netjies en skoon.

Baie skoon en goed ingerig - ideaal vir oornagverblyf. Baie vriendelike kliëntediens.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Chris! Julle is meer as welkom by Die Moerbeiboom. Groete

Die Moerbeiboom
Tanya C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya C

Goeie ligging, netjies, mooi!

Baie mooi en netjies. Dit is baie klein, maar voldoende vir oornag. Dit is egter in 'n goeie area en meer as voldoende as jy net die aand wil oornag.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Tanya! Maak gerus weer so. Groete

Die Moerbeiboom
Annette T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T

Netjies, pragtige dekor en stil.

Ek het heerlik gebly. Die gasheer was baie vriendelik. Die kamer was baie netjies en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Sal vir seker weer daar oorbly!

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer Annette! Maak gerus weer so! Groete, Chris

Die Moerbeiboom
Braam M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam M

Lekker.

Na 'n lang reis vanaf Kaapstad was die vriendelike ontvangs verfrissend en die kamers was besonders mooi.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Braam! Maak gerus weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Keith S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith S

Our only problem was that the shower didn't work.

Our only problem was that the shower didn't work. It's a gas shower and my husband struggled with it, then gave up.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hi Keith! My apologies, I suspect the gas was finished and needed replacement. Please do visit again, and next time, please notify us so that we can assist you.

Die Moerbeiboom
Bryan W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan W

It was great.

It was very nice, clean and the owner was very friendly.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Thank you for staying with us, Martie! You are welcome, thank you for your positive feedback!

Die Moerbeiboom
Elane V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elane V

Ons hou nie ons effense slegte ervaring teen iemand nie en glo niks was doelbewus nie.

Die ligging is goed en die eenheid voldoen aan al die nodige vereistes. Ons het egter nie warm water gehad totdat die gasheer redelik laat die aand kom help het. Die volgende oggend was daar weereens geen warm water nie, maar ook geen gasheer nie.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Jammer hieroor Elane! Ons was by vriende. Ons het 'n persoon op 'stand-by' as ons nie hier is nie. Gee ons asb 'n luitjie indien die gas op is, ons ruil die bottels in 'n japtrap! Groete

Die Moerbeiboom
Marie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B

Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.

Baie mooi plekkie. Kamers is ruim en gemaklik. Baie oulike mense en ons kinders het lekker saam gespeel.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir jou ondersteuning, Marie! Maak weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Marene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V

Die verblyf was keurig ingerig, veilig en gerieflik!

Ons het baie lekker gebly.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Marene! Maak gerus weer so. Groete

Die Moerbeiboom
Paul S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Waarde vir geld, gerieflik en voldoende!

Die Moerbeiboom is 'n baie gerieflike selfsorg verblyf. Die omgewing is stil en veilig. Die eenheid is baie goed toegerus en baie skoon. Ek sal weer daar oorslaap as ek terugry vanaf George.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Paul! Maak gerus weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Niel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Super friendly and efficient staff at Die Moerbeiboom.

Will stay here again when passing through Bloemfontein.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Niel, jy is meer as welkom! Dankie vir jou vriendelike woorde, ons sien uit om jou weer te ontvang.

Die Moerbeiboom
Nadine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Baie lekker kuier gewees. Alles is mooi skoon en netjies!

Skoon en netjiese blyplek, veilig en goeie diens.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Nadine, jy is meer as welkom! Dankie vir jou vriendelike woorde, ons sien uit om jou weer te ontvang.

Die Moerbeiboom
Anna-marie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D

Ruim en gerieflik.

Heerlik oorgeslaap. Sal definitief weer van hulle gebruik maak. Skoon en netjies.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Anne-marie, jy is meer as welkom! Dankie vir jou vriendelike woorde, ons sien uit om jou weer te ontvang.

Die Moerbeiboom
Marilette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette V

Veilige verblyf.

Ons het met 'n sleepwaentjie gereis en ons het baie veilig gevoel om daar te oornag! Die mense is baie vriendelik en het baie lekker geslaap.

Richard G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard G

Very clean, tidy and well-finished unit.

Stopover on my trip from Hermanus to Newcastle.

Shawn M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn M

Oorslaap vanaf Kaap na Bloemfontein.

Oornag van lang reis vanaf Kaapstad na Durban.

Francois J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Baie aangename ervaring.

Dit was 'n baie aangename ervaring by Die Moerbeiboom. Ons is goed ontvang en het baie lekker daar gebly.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, Francois! Maak gerus weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Jerine D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jerine D

Netjies, veilig.

Baie dankie, ons sal weer 'n draai maak.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat julle by Die Moerbeiboom oorgebly het, Jerine! Maak gerus weer so! Groete

Die Moerbeiboom
Willie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willie T

Dit is my derde besoek.

Sal waarskynlik in toekoms meer pryse en geriewe navors.

David H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David H

Gemaklik en bekostigbaar.

Die blyplek was baie netjies en die personeel baie vriendelik.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jy by Die Moerbeiboom oorgebly het, David! Maak gerus weer so. Groete

Die Moerbeiboom
Jennifer L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer L

Great place to stay for an overnight stop on a long trip.

Very comfortable place and easy-to-follow instructions for check-in.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Hi Jennifer! Thank you for your review. Hope to host you again soon! Greetings!

Die Moerbeiboom
Nerina S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina S

Gemaklik gebly.

Alles wat ons benodig het, was beskikbaar. Die eienaars was ook hulpvaardig en gemaklik. Die hondjies het ons kuier nog lekkerder gemaak, dit het ons tuis laat voel.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Alanda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Alanda M

Baie onaangenaam, plekke is vuil en geen TV of aircon nie.

Vier volwassenes in 'n 2-slaapkamer ingeprop.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Beste Alanda. Dit is jammer dat jy ons eenhede, soos jy hierbo vermeld, as onbevredigend ervaar het. Ons mikpunt is altyd om aan ons gaste se verwagtinge te voldoen, en hul met 'n glimlag weg te stuur. Dis dan ook hoekom ons baie hoe en goeie graderings oor verskeie platvorms ontvang, jaar na jaar. Daar is TV's in beide kamers, en aircon in die een eenheid. Dit word so aangedui. So ook die slaapplek uitleg van die kamers. Groete, Chris en Deo

Die Moerbeiboom
Christo B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Diens was puik.

Ek het baie lekker gebly. Plek is puik.

Elmarie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C

Dit was lekker rustig en gerieflik. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

Mooi, gerieflik en gemaklik. Alles was presies wat mens kan verwag van oornagverblyf. Ons sal dit beslis kan aanbeveel.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jul by Die Moerbeiboom oorgebly het Elmarie. Maak weer so. Groete

Die Moerbeiboom
Anandi B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi B

Netjiese, lekker verblyf.

Baie lekker gebly, ons het een nag oorgebly op pad na Clarens. Die eenheid was netjies ingerig. Die bed is fantasties - baie gemaklik! Ons was vriendelik ontvang, die eienaar het ons vooraf 'n boodskap gestuur met al die self-inklokinstruksies en het selfs aangebied om die braai-area gereed te kry vir ons sou ons wou braai. Drie vriendelike hondjies op die perseel.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie dat jul by ons oorgebly het Anandi! Dit was lekker om jul te kon help. Maak weer so. Groete
Die Moerbeiboom

Die Moerbeiboom
Arina Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina Z

Baie netjies en mooi plek. Vriendelike mense. Dis mooi skoon en alles wat jy nodig het.

Skoon, netjies en puik diens. Regtig 'n mooi plek, met veilige parkering. Sal verseker weer hier bly.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Arina.

Die Moerbeiboom
Nadia J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia J

Vriendlikke diens, maklik bekombaar.

Ons was vierdelik verwelkom, plek was ruim en lekker vir oornag.

Tertius L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius L

Onbevredigend.

Ons en ander gaste het nie warm water gehad nie. Ek stel voor dat deure by badkamer aangebring word.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Jammer om dit te hoor Tertius! Ons was uitstedig, ek sou graag en dadelik wou help met enige navrae.

Ons het 'n persoon op bystand gehad wat dit met 'n glimlag sou uitsorteer. Groete

Die Moerbeiboom
Freda J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda J

Lekker en gerieflik.

Netjies en mooi. Volledig toegerus.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Freda.
Welkom om weer oor te bly by ons.
Groete

Die Moerbeiboom
Angelique D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Dit was lekker daar.

Baie dankie. Baie gasvrye mense.

Die Moerbeiboom se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer Angelique.

Groete

Die Moerbeiboom
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 25, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang