Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Moerbeiboom

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wessel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oorgebly op pad terug van Knysna af op pad Johannesburg toe. Baie lekker - baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Wessel! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's n 'lekker gas'. Groete!

Sonja O
1 nag
5.0
Jan 2025

Hier oornag mens beslis weer! Ons oornag by Die Moerbeiboom was heerlik! Pragtige, uiters goed toegeruste kamer met 'n privaat area vir ons hond.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Sonja! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, julle is 'lekke' gaste! Groete!

Sunel V
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende diens! Die kommunikasie was professioneel en vlot, en die kliëntediens. Uitstekende diens! Die kommunikasie was professioneel en vlot, en die kliëntediens het werklik uitgestaan. Ek is baie tevrede met die ervaring en sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Sunel! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's n 'lekke' gas! Groete!

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Pragtige plek. Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Definitief aan te beveel. Sal weer daar oorslaap. Alles was netjies en skoon. Baie gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo James! Dankie vir jou ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Maak gerus weer so hoor, jy's 'n lekker gas. Groete!

Odelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gesellig, warm, gemaklik. Wonderlik. Gasheer is great. Diere-vriendelik. Mooi, netjies, veilig. Sal werklik weer inklok met 'n ander geleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect for our needs. We thought it was perfect for our needs. Clean, convenient and they were friendly and helpful. We will use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Andrew! Thank you for your kind words and positive feedback. You are so welcome! I am looking forward to seeing you again. Safe travels!

Alta S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Goed geleë. Dit was goed vir 'n aand se oorslaap, maar die bed was nie baie gemaklik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Alta! Dankie vir jou terugvoer. Kom bly gerus weer oor by ons hoor! Moerbeiboom Groete - Chris

Helena F
1 nag
5.0
Jan 2025

Great diens, baie mooi en skoon. Ongelooflike vriendelike diens. Baie netjies en skoon. Goeie kwaliteit beddens. Maklik met hondjies aan bande. Baie mooi kamers. Aircons maak plekke koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo! Dankie vir jou positiewe terugvoer, kom bly gerus weer oor by ons hoor! Moerbeiboom Groete - Chris

Marianna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Slegs oornag. Eenheid is goed toegerus vir ons vereistes. Veilig, gerieflik, in en uitklok was maklik. Sal aanbeveel dat daar ekstra handdoeke uitgesit word asook 'n badmatjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo! Dankie vir jou terugvoer. Kom bly gerus weer oor by ons hoor! Moerbeiboom Groete - Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 25, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang