Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Moerbeiboom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmari R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie gerieflike gastehuis met alles wat nodig is. Gesellige atmosfeer. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar bly. Alles was baie netjies en skoon. Baie gerieflike ligging in 'n stil en gesellige buurt. Gasheer en sy familie is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Elmari! Dankie vir julle ondersteuning aan Die Moerbeiboom. Dit was lekker om julle gesint te ontvang. En ook lekker om jou resensie te lees! Maak gerus weer so hoor. Groete!

Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Moerbeiboom uitstekend. Moerbeiboom is 'n baie netjiese toegeruste eenheid in 'n veilige, stil omgewing. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Baie dankie vir jou resensie, Jaco. Dis 'n plesier om jul te ontvang. Maak weer so! Groete, Chris

Talita D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Veilig, skoon en vriendelik. Dit was 'n wonderlike verblyf, mooi skoon en veilig. Perfek vir oornag. Sal weer gebruik. En 'n oulike hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo T! Dankie vir jou mooi woorde! Jul is baie welkom hoor! Maak weer so! Groete Chris

Karabo M
1 nag
5.0
Jul 2024

Fantastic! Amazing host. Lovely location. Definitely recommend for short, medium and long term stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Karabo! Thank you for choosing to stay with us. It was so nice to meet you and Bosman! See you soon!

Jolandi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker! Lekker plek. Lekker mense. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hi Jolandi! Dankie, ons dink ook julle is lekker! Maak weer so. Groete, Chris

Phillip H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Heerlik, dankie. Alles is netjies en mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Groot plesier om jou te ontvang, Phillip! Maak gerus weer so! Groete, Chris

Christine C
1 nag
5.0
Jul 2024

Het die stilte geniet. Baie dankie, het die stilte geniet. Moes myself net keer om nie te begin storieboek te lees nie. Die versoeking was groot om deurnag 'n boek te lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Christine! Jy moes maar 'n boek gryp en lees, jong! Bly jy het dit geniet hier by ons. Maak gerus weer so! Groete, Chris

Linda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Comfortable, great design. Perfect! A wonderful place. Thoughtful design, super comfortable with everything that you need. Brilliant value for money. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Wow Linda, thank you so much for your kind words! Please do visit us again! Greetings, Chris

Charlotta D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendelik, netjies en ideale verblyf. Pragtige verblyf. Soveel moeite is ingesit in die uitleg en mooi maak van hierdie plekkie. Inboek was baie vinnig en maklik. Vriendelik ontvang. Sal enige tyd weer hier kom bly. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Dankie vir jou mooi terugvoer, Charlotta! Maak gerus weer so! Groete, Chris

Karen A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Will definitely be my first choice when visiting Bloemfontein again. Room was cozy, comfortable and warm in a very cold Bloemfontein. Excellent customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 25, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang