Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Moerbeiboom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ruben D
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker en rustig. Baie lekker gebly en rustigheid ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gebly, ons gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Ons eenheid was. Ons het heerlik gebly, ons gasheer was baie gaaf en behulpsaam. Ons eenheid was skoon en gerieflik met alles wat mens nodig het vir oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Mari! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom slaap-lekker weer hier by ons! Moerbeiboom Groete, Chris en Deo

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie goed kan aanbeveel. Baie lekker oornagplek, vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Annette! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom slaap-lekker weer hier by ons! Moerbeiboom Groete, Chris en Deo

Cherne J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie goeie diens en die plek is mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Cherne! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom slaap-lekke weer hier by ons! Moerbeiboom Groete, Chris en Deo

Jean A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig, lekker gerus. Perfekte plek om oornag te bly. Het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Jean! Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom slaap-lekker weer hier by ons! Moerbeiboom Groete, Chris en Deo

Johan D
1 nag
5.0
Nov 2024

Vinnige in en uit sonder drama. Baie lekker gebly! Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Dankie vir jul ondersteuning! Maak gerus weer so!

Bettie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Was gerieflik en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Dankie vir jul ondersteuning! Maak weer so hoor! Groete, Die Moerbeiboom

Daniela G
1 nag
5.0
Okt 2024

Wonderlik gewees, baie dankie. Baie lekker gewees en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Daniela! Dankie vir jou mooi woorde en terugvoer! Maak gerus weer so hoor. Moerbeiboom groete Chris & Deo

Phillis B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies en knus. Vriendelike eienaar. Baie lekker geslaap. Skoon en netjies. Beddens slaap baie lekker en knus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo! Dankie vir jul mooi woorde en terugvoer. Maak gerus weer so as jul deur Bloem moet reis! Groete

Cindy P
1 nag
5.0
Sep 2024

Heerlike verblyf. Heerlik gebly. Baie skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Die Moerbeiboom
Hallo Cindy! Baie dankie vir jou mooi woorde oor ons plek! Kom bly gerus weer by ons oor as jy deur BFN reis. Groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Marx-straat 25, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08434f45a121643becd13351414f9432818d83ba85ac291e6839e45897e3e981ed11edd3923a1e287a5612ad721e41c4753c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 25 Jan Marx street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.10373040313 26.1512909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang