Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Mynhuis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Paulemari V
1 nag
5.0
Jun 2024

Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker gebly. My dogtertjie en hond het die tuin baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Excellent customer service. Annatjie went out of her way to accommodate us when we were running late for our check-in. She even met us on site late to help us access the premises. Her communication and follow-up were excellent. We would highly recommend "Die Mynhuis Guesthouse".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly, dankie. Sal weer hierdie gastehuis gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Marie
Die Mynhuis Guesthouse
Baie dankie Anton. Ons sien uit na jou volgende kuier.

Annalie D
1 nag
4.8
Jul 2024

Heerlik. Dit was heerlik gewees. Baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Marie
Die Mynhuis Guesthouse
Baie dankie Annalie. Hoop om jou eendag weer te sien.

Rene G
1 nag
4.8
Jun 2023

Baie vriendelik, kamer was baie gerieflik. Badkamer benodig opgradering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2023

Lekker plekkie. Baie lekker gebly, gawe mense en skoon plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna Marie
Die Mynhuis Guesthouse
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Carien V
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2023

Heerlik en snoesig oorgebly in die Mynhuis. Pragtige kamer. Ons het veilig gevoel alhoewel ons gewaarsku is oor veiligheid in Kuruman. Ons voertuie was ook agter slot en grendel parkeer. Die kamer is keurig en beddegoed is snoesig. Het heerlik oorgebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jm B
Kort verblyf
3.6
Apr 2023

Akkommodasie, op sigself, was goed. Wat akkommodasie betref, het ons geen klagtes nie. Die kamers, beddegoed en ander bykomstighede, was skoon en voldoende.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Herman R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Stil en rustig. Perfekte oornagstop. Kamers is netjies en skoon, alles wat jy nodig het. Area is ook lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Pragtig. Lekker gemaklik en mooi. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna Marie
Die Mynhuis Guesthouse
Môre Cora, Baie dankie. Was lekker om julle te kon huisves. Hoop ons sien jul weer in die toekoms. Mynhuis personeel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anna Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789d647521334a39778dcbfc3e45d17238cfcfa281c7481e185db10ae1d6abb0a15c90409e783b4819e98513e8523112696d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 10 Botha Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.453889014633 23.429897725582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang