Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Mynhuis Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Mynhuis Guethouse is in 'n stil straat in Kuruman geleë en is die ideale basis vanwaar jy die omliggende area en besienswaardighede soos Wonderwerk-grot, Boesmansgat, The Eye of Kuruman en Moffat-sendingstasie kan verken.

Gerieflike verblyf word gebied in 7 gastekamers, elk met sy eie ingang vanaf die pragtige tuin. Elke unieke kamer is vernoem na 'n Noord-Kaapse myn en die dekor is nou gekoppel aan die ingewikkelde geskiedenisse van hierdie myne.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. 'n Skoonmaakdiens word daagliks aangebied.

Die gastehuis bied braaigeriewe vir gaste, asook gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die verblyf is ideaal vir diegene wat in die omliggende myne werk, of as 'n oornagplek wanneer hulle die Kgalagadi-oorgrenspark, Augrabies-waterval, Namakwaland en Namibië besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Paulemari V
5.0
Hulle was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was skoon en netjies. Ons het lekker gebly. My dogtertjie en hond het die tuin baie geniet.
Jun 2024
Andy B
Besigheidsreis
5.0
Excellent customer service. Annatjie went out of her way to accommodate us when we were running late for our check-in. She even met us ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Anton V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly, dankie. Sal weer hierdie gastehuis gebruik.
Apr 2023
Annalie D
4.8
Heerlik. Dit was heerlik gewees. Baie stil.
Jul 2024
Rene G
4.8
Baie vriendelik, kamer was baie gerieflik. Badkamer benodig opgradering.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anna Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Mynhuis Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789d647521334a39778dcbfc3e45d17238cfcfa281c7481e185db10ae1d6abb0a15c90409e783b4819e98513e8523112696d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 10 Botha Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.453889014633 23.429897725582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang