Die Mynhuis Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Mynhuis Guesthouse is in ’n stil straat in Kuruman en is die ideale basis om die omliggende area en besienswaardighede soos Wonderwerkgrot, Boesmansgat, die Oog van Kuruman en die Moffat-sendingstasie te verken.
Gerieflike verblyf word in 7 gastekamers gebied. Elke kamer het sy eie ingang vanaf die pragtige tuin. Elke unieke kamer is vernoem na ’n myn in die Noord-Kaap en die dekor hou verband met die geskiedenis van hierdie myne.
Daar is ’n suite-badkamer, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, ’n mikrogolfoond en ’n yskassie in elke kamer. Daar is ’n daaglikse skoonmaakdiens.
Die gastehuis het braaigeriewe, sowel as gratis WiFi en parkeerplek.
Die verblyf is ideaal vir gaste wat in die omliggende myne werk, of om by te stop op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabieswaterval, Namakwaland en Namibië.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anna Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Mynhuis Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botha-straat 10, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang