Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Naguiltjie

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Bernadette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Irma was 'n wonderlike gasvrou. Sy het al ons vrae oor die dorp beantwoord en dadelik gereël dat ons die museum kon besoek. Dit was 'n wonderlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Skoonste akkommodasie wat ek nog ooit op al my toere (ook in buiteland) teëgekom het. Goeie waarde vir geld. As hierdie akkommodasie in sentraal Namaqualand geleë was, sou ek al vyf nagte van my blommetoer daar tuisgegaan het en dan vandaar elke dag in alle windrigtings agter die blomme aangery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Die Naguiltjie
Beste Johan Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie. Naguiltjie groete Francois en Irma

Marina F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekend, waarde vir jou geld. Plekkie skoon en netjies. Is ook baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Die Naguiltjie
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer. Naguiltjie- groete.

Amanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Warm, hartlike ontvangs! Pragtige, netjies en lieflik skoon plekkie, spasie goed benut. Kleurskema pragtig. Die stilte is medisyne vir jou siel. Kleinzee was die lang pad werd! Irma en Francois het lieflike, goed ingerigte plekkie. Dankie van ons al twee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Die Naguiltjie
Baie dankie ons waardeer die terugvoer. Maak ons harte goed voel om te sien julle het dit geniet Kom asb weer Francois en Irma Groetnis

Thobi N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Rustige atmosfeer en gasvrye mense. Francois en Irma uitstekende gasheer en -vrou. Woonstel keurig toegerus met alles wat jy nodig het. Hierdie blyplek is hoogs aan te beveel. Selfs 'n toesluitmotorhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Die Naguiltjie
Baie dankie word groot waardeer. Julle moet weer kom kuier. Groete Francois en Irma

Lynda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2021

Stil en rustig. Vir Gautengers was die grondpad nie vir ons 'n baie aangename ondervinding met 'n motor nie. 'n Bakkie sal geen probleem wees nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Die Naguiltjie
Baie dankie vir die terugvoer ons sal julle graag weer wil sien. Groete Francois

Marlene D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2021

Goeie en netjiese verblyf. Vriendelike en behulpsame diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Die Naguiltjie
Dankie Marlene! Julle is altyd welkom!

Werner B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2021

Lekker, lekker! Vriendelike mense, baie dankie vir jul gasvryheid! Ek dink julle verdien nog 'n ster.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Die Naguiltjie
Dankie Werner, Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Six A-straat 27, Kleinsee, 8282, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b96ce5115fcb49156ac05d2344ecd57396b0477f829bdbb6c67e59976871e342f01ebfcb51e7a1fbf181ade3fb2a7ea195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 27 Six A Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677051434792 17.073873048451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang