Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Naguiltjie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Die Naguiltjie
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Bernadette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Uitstekend.

Irma was 'n wonderlike gasvrou. Sy het al ons vrae oor die dorp beantwoord en dadelik gereël dat ons die museum kon besoek. Dit was 'n wonderlike kuier.

Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Skoonste akkommodasie wat ek nog ooit op al my toere (ook in buiteland) teëgekom het.

Goeie waarde vir geld. As hierdie akkommodasie in sentraal Namaqualand geleë was, sou ek al vyf nagte van my blommetoer daar tuisgegaan het en dan vandaar elke dag in alle windrigtings agter die blomme aangery het.

Die Naguiltjie se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Naguiltjie groete
Francois en Irma

Die Naguiltjie
Marina F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Uitstekend, waarde vir jou geld.

Plekkie skoon en netjies. Is ook baie vriendelik ontvang.

Die Naguiltjie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer.
Dit word opreg waardeer.
Naguiltjie- groete.

Die Naguiltjie
Amanda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Warm, hartlike ontvangs!

Pragtige, netjies en lieflik skoon plekkie, spasie goed benut. Kleurskema pragtig. Die stilte is medisyne vir jou siel. Kleinzee was die lang pad werd! Irma en Francois het lieflike, goed ingerigte plekkie. Dankie van ons al twee.

Die Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie ons waardeer die terugvoer.
Maak ons harte goed voel om te sien julle het dit geniet
Kom asb weer Francois en Irma
Groetnis

Die Naguiltjie
Thobi N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobi N

Rustige atmosfeer en gasvrye mense.

Francois en Irma uitstekende gasheer en -vrou. Woonstel keurig toegerus met alles wat jy nodig het. Hierdie blyplek is hoogs aan te beveel. Selfs 'n toesluitmotorhuis.

Die Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie word groot waardeer.
Julle moet weer kom kuier.
Groete
Francois en Irma

Die Naguiltjie
Lynda D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda D

Stil en rustig.

Vir Gautengers was die grondpad nie vir ons 'n baie aangename ondervinding met 'n motor nie. 'n Bakkie sal geen probleem wees nie.

Die Naguiltjie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer ons sal julle graag weer wil sien.
Groete
Francois

Die Naguiltjie
Marlene D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene D

Goeie en netjiese verblyf.

Vriendelike en behulpsame diens.

Die Naguiltjie se terugvoer

Dankie Marlene! Julle is altyd welkom!

Die Naguiltjie
Werner B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Lekker, lekker!

Vriendelike mense, baie dankie vir jul gasvryheid! Ek dink julle verdien nog 'n ster.

Die Naguiltjie se terugvoer

Dankie Werner,
Julle is altyd welkom.

Die Naguiltjie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Six A-straat 27, Kleinsee, 8282, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b96ce5115fcb49156ac05d2344ecd57396b0477f829bdbb6c67e59976871e342f01ebfcb51e7a1fbf181ade3fb2a7ea195a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 27 Six A Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.677051434792 17.073873048451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang