Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyf Plaas 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Die Olyf Plaas 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cindy P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

Heerlike kuier in die Karoo!

Ons het heerlik gekuier. Lize het ons baie welkom laat voel. Die huis was silwerskoon en baie mooi!

Die Olyf Plaas 3 se terugvoer

Beste Cindy. Dit was net 'n plesier om jul hier by ons te ontvang. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Visgat groete

Die Olyf Plaas 3
Willem E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem E

Baie lekker en ontspanend gewees.

Baie lekker gebly. Baie veilig gewees. Mynard is 'n baie goeie gasheer. Tot sy honde het ons vreeslik welkom laat voel. Julle sal ons beslis weer sien.

Die Olyf Plaas 3 se terugvoer

Beste Willem en Tarien, Stoffel, Katryn, Miempie en Emma wag vir julle... Groete, Mynderd.

Die Olyf Plaas 3
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecd45d309d3c6f3b81aa9dfb24dd28cba224bfd94b5bbd4d0a6f598894d43814e231eae02904c4fc27416c78a411b60ab488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R46 Farm 449 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337576333046 19.188949536784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang