Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyf Plaas 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Olyf Plaas 3 is 'n pragtige selfsorgkothuis op die skilderagtige Wild Olive Plaas, net 10 km buite Tulbagh. Dit word omring deur die Witzenberge en bied 'n ideale omgewing vir 'n onvergeetlike verblyf terwyl jy die skouspelagtige berguitsigte geniet.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatgasstoof, mikrogolfoond en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met 'n warmbad en buitebraaigeriewe. Buite het gaste toegang tot oorgenoeg sitplek op die stoep.

Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-area by die plaasdam gebruik. Verder kan gaste die plaas te voet of per fiets verken, of visvang geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Olyf Plaas 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecd45d309d3c6f3b81aa9dfb24dd28cba224bfd94b5bbd4d0a6f598894d43814e231eae02904c4fc27416c78a411b60ab488?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 R46 Farm 449 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337576333046 19.188949536784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang