Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyf Plaas 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Die Olyf Plaas 1
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tilana M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana M

Wonderful stay at Die Olyf Plaas. Highly recommended.

I had a truly wonderful experience. From the warm welcome by the Farm Manager, George, to the beautifully maintained grounds and comfortable accommodations, everything exceeded my expectations. George and Katja were exceptionally friendly and attentive. The beautiful decor added charm, and despite the rain, the indoor fire provided warmth and comfort. The serene environment and stunning views were perfect for relaxation. Thank you for a delightful experience. I look forward to visiting again and will recommend Die Olyf Plaas to friends and family.

Vickus M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus M

Rustig, gemaklik en skoon.

Ons het baie lekker gebly by die Olyf Plaas. Die geriewe was skoon en gemaklik. Ons het ook die visarend gehoor en gesien bo van die damme op die plaas.

Adelle J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J

Skoon. Gemaklik. Gerieflik. Tuis.

Ongelooflike mooi blyplekkie! So skoon en netjies binne. Het dit reeds vir al ons vriende aanbeveel. 10 uit 10!

Monique R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Quite, tranquil, quick getaway.

A nice quick getaway out of the city. Quiet and tranquil with loads of privacy. Good value for money.

Monica U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica U

Lovely place with stunning views.

The place is beautiful, nice, and modern. But the following needs attention: not enough plugs in the rooms, which made it difficult to use. The shower in the main area was overflowing so much that it overflowed into the living area. Both showers need attention. The gate situation when leaving was a nightmare; waited for 45 minutes to open. There was no cell phone reception!

Janine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Rustig en luuks.

Die chalet is smaakvol gemeubileer met aandag aan detail en het 'n pragtige uitsig. Dis heerlik rustig en die warmbad is 'n aangename toevoeging. Oorweeg om waaiers of lugreëling vir die kamers aan te skaf.

Lilly E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lilly E

Stunning!

Ongelooflike uitsig, baie mooi plek!

Miguel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miguel S

Very enjoyable stay.

Highly recommended.

Alida V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Was an amazing weekend.

Everything was up to standard.

Julia B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Ons het werklik gerus en dit is netjies, skoon en het topgehalte linne.

Topgehalte meubels, linne en eetgerei (Victorinox). Ons is werklik beïndruk.

Karlien V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V

Pragtige chalet! Uitstekende verblyf, waarde vir geld.

Ons gesin sal defintief weer van die instansie se chalet gebruik maak. Pragtige uitsig op die Witzenberge. Volledig toegerus, goeie kwaliteit-meubels en beddens. Vriendelike diens. Die warmbad was 'n hoogtepunt, na 'n lang dag op die gholfbaan en die beste plek om sterre te kyk!

Demi N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi N

Great views, relaxing and enjoyable.

Very modern and clean accommodation. The view you get from the patio every day is lovely and relaxing. The design of the patio, hot tub and braai area were my favourite. With a group, we can all enjoy time together while enjoying the amenities. Will definitely book again in the future.

Rudolph L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph L

Nice setting. Clean.

Enjoyed. Thank you.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louise H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Baie lekker gekuier.

Ons het vir 2 aande gebly en was baie tevrede met die diens. Mooi, moderne huis met die pragtigste views. Ons het lekker gaan stap en tot laat in 'n vuurwarm Jacuzzi gesit.

Caroline S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Fresh, uncluttered, beautiful.

Excellent pre-visit communication and welcome. Lovely decor, well designed spaces and a magnificent veranda. Stargazing by night - magical!

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Plaas 449, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e25143c90551d678a9314267276f8afbc23e43fdcc817a40cd208a388101b4ae1bf4bed03e7d30a2e1e9ceea2e4569b383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 R46 Farm 449 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.337402414827 19.189190074634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang