Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyfhuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Die Olyfhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sindy S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindy S

Lieflike rustigheid en baie rustig.

Baie netjies en spesiale plekkie. Ek het lekker gebly daar. Al wat fout was, is die bad se prop is stukkend, maar verder is dit 'n baie aangename plekkie - net jammer ek moes vroeër vertrek het.

Julie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie V

Alles wat 'n mens nodig het om tuis te voel tydens 'n 4 dae kuier.

Ons het elke oggend 'n uitstekende ontbyt gekry. Ons het 1 aand ook die kok se goeie kos geniet. Orals was dit netjies, interessante opset. Definitief die moeite werd en ook baie gasvry.

Phillip R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip R

Great venue in Barkly West.

The facilities were very comfortable and the kitchen very kindly stayed open to provide a dinner for my wife and I. Added bonus was the large, walk in cold room. If you are an overland visit and carrying a bunch of perishable groceries then this is an added convenience.

Karin S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Alles was perfek.

Ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die tuine en omgewing is pragtig! Ons het baie lekker met Joy die gasvrou gesels. Die kamers het ondervloerse verhitting. Alhoewel winter, was dit lekker warm in die vertrekke. Ons sal definitief weer Die Olyfhuis besoek.

Veronique B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique B

A very comfortable stop.

Huge house, very well furnished. All commodities on site and warm welcome.

Morne P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Uitstekende plekkie, egte Noord Kaapse gasvryheid.

Die Olyfhuis is 'n vreugde om by te bly.

Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Baie netjies en goed ingerig vir reisigers. Ideaale oorblyplek. Ons kinders en kleinkinders het daar gebly en praat met groot lof van die oornagverblyf. Lekker plaasatmosfeer met uitstekende veiligheid.

Morne P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Fantastiese Noord Kaap Gasvryheid

Joy is n uitstekende gasvrou, en die Olyfhuis se kamers is n klein stukkie hemel op die Noord Kaapse Platteland.

Izette A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette A

Heerlik rustig, wonderlike plek om te ontspan.

Gasvrou vriendelik, sjef en personeel baie goed. Heerlik geëet en gerus.

Carla G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla G

Pragtige verblyf en uitstekende ontbyt!

Pragtige tuin met vrugteboord, volstruise en groot bome. Kamers het pragtige dekor. Fantastiese ontbyt. Joy was 'n goeie gasvrou met die oulikste honde!

Thomas S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Huis weg huis.

Joy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer, al was ons laat.

Martin E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Lekker stil en weg van al die geraas.

Sulke lekker Afrikaans! So stil en rustig. Groot kamers en lieflike badkamer. Wil net langer daar bly. Vriendelike diens en jy voel so gemaklik en tuis. Alles was in sy plek.

Nico Charl S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico Charl S

Gasvry, veilig en netjies.

Heerlike ontbyt, skoon en netjiese kamers. Aandete wat vooraf gereël is, was lekker en gereed met aankoms om 18:00. Sal beslis weer daar oornag.

Evert D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert D

Puik bestemming!

Baie lekker gastehuis. Puik kliëntediens en fantastiese waarde vir geld.

Jeanny T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanny T

Very neat and Joy was unbelievably helpful.

The place is very nice and a bit far from town for someone who doesn't have a car, but for my parents it was not an issue as Joy promised to help them with that and she did as promised.

Frikkie P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie P

As oornagstop op pad na Namibië was dit 'n goeie keuse.

Die akkommodasie was netjies en goed toegerus. Die ontvangs was vriendelik.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holsdam-plaas, Barkly-Wes, 8375, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNDM0YTc3LWI5NGMtNDc5MC04NDZiLTJmYTFiZjNhMDdkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Holsdam Farm Barkly West 8375 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.508197966641 24.550115880148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang