Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Olyfhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sindy S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Lieflike rustigheid en baie rustig. Baie netjies en spesiale plekkie. Ek het lekker gebly daar. Al wat fout was, is die bad se prop is stukkend, maar verder is dit 'n baie aangename plekkie - net jammer ek moes vroeër vertrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Alles wat 'n mens nodig het om tuis te voel tydens 'n 4 dae kuier. Ons het elke oggend 'n uitstekende ontbyt gekry. Ons het 1 aand ook die kok se goeie kos geniet. Orals was dit netjies, interessante opset. Definitief die moeite werd en ook baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Great venue in Barkly West. The facilities were very comfortable and the kitchen very kindly stayed open to provide a dinner for my wife and I. Added bonus was the large, walk in cold room. If you are an overland visit and carrying a bunch of perishable groceries then this is an added convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Alles was perfek. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Die tuine en omgewing is pragtig! Ons het baie lekker met Joy die gasvrou gesels. Die kamers het ondervloerse verhitting. Alhoewel winter, was dit lekker warm in die vertrekke. Ons sal definitief weer Die Olyfhuis besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique B
1 nag Saam met vriende
4.2
Jul 2022

A very comfortable stop. Huge house, very well furnished. All commodities on site and warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Uitstekende plekkie, egte Noord Kaapse gasvryheid. Die Olyfhuis is 'n vreugde om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Lekker ruim huis met alles wat jy benodig. Baie netjies en goed ingerig vir reisigers. Ideaale oorblyplek. Ons kinders en kleinkinders het daar gebly en praat met groot lof van die oornagverblyf. Lekker plaasatmosfeer met uitstekende veiligheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Fantastiese Noord Kaap Gasvryheid Joy is n uitstekende gasvrou, en die Olyfhuis se kamers is n klein stukkie hemel op die Noord Kaapse Platteland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Heerlik rustig, wonderlike plek om te ontspan. Gasvrou vriendelik, sjef en personeel baie goed. Heerlik geëet en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla G
1 nag
5.0
Des 2018

Pragtige verblyf en uitstekende ontbyt! Pragtige tuin met vrugteboord, volstruise en groot bome. Kamers het pragtige dekor. Fantastiese ontbyt. Joy was 'n goeie gasvrou met die oulikste honde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Holsdam-plaas, Barkly-Wes, 8375, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmNDM0YTc3LWI5NGMtNDc5MC04NDZiLTJmYTFiZjNhMDdkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Holsdam Farm Barkly West 8375 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.508197966641 24.550115880148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang