Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Oog

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knots Landing 14, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Oog is in Richardsbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die oopplan-eenheid beskik oor 1 koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n oondjie met 'n stoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Daar is 'n muurgemonteerde TV, asook 'n ontbyttoonbank met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n voorafbetaalde lugversorger.

Daar is lieflike braaigeriewe en buite-sitarea beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Knots Landing 14, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Oog het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Knots Landing 14, Birdswood, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f3977a619a693ec84ffe3aa1b275eb054de1507629d12a014b90b9b5f866b5e787e6d9ebaba6f2e52738e622f5ebb8dbba2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 14 Knots Landing Birdswood 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -28.736857475028 32.091048766576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang